3:30
F
FarmspaceVandag is ons by die 23ste Oostelike Ile de France Klub veiling by Rustic Fields Lodge & Venue.
Vandag is ons by die 23ste Oostelike Ile de France Klub veiling by Rustic Fields Lodge & Venue. Hier is 35 ramme, 65 geregistreerde ooie en 100 kommersiële ooie. Die veiling begin 11:00. Ons sien jou hier! #23steOostelikeIledeFranceKlubveiling Ile de France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA BKB #KommersiëleOoie #FarmSpace #OnsPraatBoer











