0:48
F
FarmspaceIs jy gereed om te sien hoe battery-aangedrewe mobiliteit jou boerdery kan verander?
Is jy gereed om te sien hoe battery-aangedrewe mobiliteit jou boerdery kan verander? Kom maak 'n draai by Lekkewaan tydens FarmSpace ProTour Kroonstad en ontdek ons reeks elektriese voertuie wat ontwerp is om werk op die plaas makliker, stiller en meer doeltreffend te maak. Ons sien jou daar! Vir meer inligting, besoek ons webwerf: www.lekkewaan.co.za #Lekkewaan #FarmSpaceProTour #Kroonstad #BatteryAangedrewe #LandbouInnovasie #Boerdery #WerkSlim #ElektrieseMobiliteit #FarmSpace #OnsPraatBoer











