Loading results…
Loading results…
Tagged #zanatitrading
33 results
Hou die GTS tafels? Ons loer weer by Morné Kleynhans in en hoor hoe hierdie tafels hulle tot dusver hanteer. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #Tafels #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jun 2026
Jy wonder seker hoe jy gaan stroop hierdie jaar? Kry vir jou 'n ligte aluminium GTS Stroper tafel op Nampo 2026. Tot 40% ligter as die normale stroper tafel en goeie kwaliteit. https://zanatitrading.co.za/ #ZanatiTrading #GTS #StroperTafel #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
Hoe het Neels Fourie se GTS Draper hom met sy sojas hierdie seisoen hanteer? Hy vertel ons meer. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #Draper #Tafel #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Dec 2025
Op 'n GTS is alles "light weight" behalwe hoe dit presteer! Chris Botha van Mega Agri hier in Bultfontein vertel ons meer hoekom hulle die GTS agentskap bygevat het, wat hierdie tafels se ervaring tot dusver is en hoekom jy dit ook moet oorweeg. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #MegaAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Nov 2025
Hoe kan jy presies bepaal hoeveel pitte jy op die grond agterlos? Victor Podkholyuzin van Bushel Plus vertel ons meer by Agritechnica 2025. Hulle het ook konkawe wat jou vermorsing verminder so maak seker jy kry die meeste pitte in jou tank! www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #BushelPlus #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Nov 2025
Is jy moeg daarvoor as jy daardie hydrostat op die stroper net so 'n bietjie raak dan is jy sommer vooroor? Hoopstad, Wolmaransstad en omliggende areas - JTR Machinery is trots om nou ook vir jou die GTS tafels te bring. 40% ligter as gewone staal mielietafels asook beskikbaar tot en met 60 voet! www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #JTRMachinery #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Nov 2025
Wie is GTS eintlik? Raphael Rosa De Souza vertel ons meer oor die besigheid en ontwerp filosofie van hierdie tafels by Agritechnica 2025. Hulle het ook 'n nuwe een wat oppad is Suid-Afrika toe! www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #Tafels #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Nov 2025
Maak gewig saak wanneer dit kom by tafels koop? Ons gesels met Johnny Scholtz van JBJ Machinery en hoor hoekom jy 'n aluminium tafel kort en hulle die GTS agentskap opgeneem het. Moenie weer vassit nie, maak seker jy kom by hulle uit! Hul diens die Schweizer-Reneke en Hartswater omgewings. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #JBJMachinery #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Nov 2025
Is jy in Mpumalanga en opsoek na die ligste tafel in die mark? Kom maak 'n draai by Alpha Agri in Middelburg! Matt van Tonder vertel wie hulle is, wat hulle doen en hoekom hulle die GTS agentskap aangevat het. Hulle diens ook die volgende dorpe: Bethal, Ermelo, Ogies, Roedtan, Standerton en Stofberg asook Groblersdal in Limpopo. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #AlphaAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2025
Waar kry jy die ligste draper tafel? By GTS op Nampo Kaap 2025. Hierdie stroper tafels is enig in hul soort. SSK is ook nou agente. Kom gesels met Attie en hoor wat hy van die produk dink. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #AlumininiumDraperTafel #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
GTS aluminium tafels is baie uniek met hulle gewig, soos die drapers is vanaf 10-15% ligter as ander fabrikate en die mielietafels tussen 30-40% ligter. Kom gesels sommer self met Attie van Jaarsveld by hul stand, nr 145, op Nampo Kaap 2025 of by AGCO sin! www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #NAMPOKaap2025 #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2025
GTS aluminium tafels - die ligste op die mark! Hulle gaan by FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap wees. Kom hoor die 20ste Augustus 2025 by Hoër Landbouskool Boland in die Paarl wat hierdie tafels so uniek maak. www.zanatitrading.co.za Koop jou kaartjie vandag nog by www.farmspace-ticket.co.za #ZanatiTrading #GTS #Tafels #HoërLandbouskoolBoland #FSProTourPaarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Aug 2025
Is jy opsoek na 'n ligte tafel wat help met brandstof besparing? Phila Taljaard vertel ons meer oor watse verskil hierdie GTS tafel maak, want dit tel ook lekker die onderste deel op. www.zanatitrading.co.za | Attie - 083 479 5004 #ZanatiTrading #GTS #Tafel #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Aug 2025
'n GTS X10 aluminium 16 ry mielietafel. Hoekom het Morné Kleynhans hulle hierdie rigting gegaan? Hy vertel ons meer. Kontak Attie van Zanati Trading by 083 479 5004 vir meer inligting. #ZanatiTrading #GTS #Aluminium #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Aug 2025
Kan jy vir jou 'n aluminium draper GTS tafel kry? Marnus Groenewald vertel ons meer oor wat sy ervaring was en/of hierdie iets is waarin jy ook kan belê. Kontak Attie van Zanati Trading by 083 479 5004 vir meer inligting. Click here for more: https://farmspace.co.za/articles/harvesting-efficiency-elevated-the-gts-corn-header-x10-and-draper-flexer-xs/ #ZanatiTrading #GTS #DraperTafel #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2025
Sukkel jy met rotor verlies en pitte wat op die stropers breek? Danie Bester vertel ons meer oor Bushel Plus Concave. Dit klink of hierdie ding 'n "game changer" is! Kontak Attie by 083 479 5004 vir meer inligting. #ZanatiTrading #BushelPlusConcave #ValBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jul 2025
40% Ligter as die res, moenie weer onnodig vassit nie. Pieter vertel hoekom hulle die GTS agentskap aangevat het en hoe hulle jou in die Oos-Vrystaat gaan diens. Kontak Attie - 083 479 5004 vir meer inligting. #ZanatiTrading #GTSEquipment #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jul 2025
Wat het jy nodig om minder vas te sit? 'n GTS... Paul Roos vertel ons meer hoekom hy 'n GTS gekoop het en/of hierdie aluminium besigheid actually werk. Kontak Attie van Zanati Trading by 083 479 5004 vir meer inligting. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #Aluminium #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2025
Sukkel jy hierdie jaar om in jou lande in te kom? Dan kort jy 'n ligter, aluminium tafel! Pierre-Andre Cronje vertel ons meer oor sy ervaring met hierdie tafel (dit is al die 2de seisoen) en/of GTS iets is waarin jy kan belê. Kontak Attie van Zanati Trading by 083 479 5004 vir meer inligting. #ZanatiTrading #GTS #Tafel #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jun 2025
Sit jy heeltyd vas? In 'n jaar soos hierdie, gaan dit oor die "marginal games" waar elke bietjie help. Kobus Kleyn vertel ons van sy ervaring met GTS se 50 voet tafel. Kontak Attie van Zanati Trading by 083 479 5004 vir meer inligting. #ZanatiTrading #GTS #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 May 2025