Loading results…
Loading results…
Tagged #skaap
21 results
Hennie vertel ons meer oor sy boerdery en waarom hy met Hampshire Down skape boer. Hy skryf die jaar in vir Lamb Champs 2026 en hoop om te wen. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps #HampshireDown #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jul 2026
Bianca Gates skryf die jaar 'n Meatmaster in vir Lamb Champs 2026. Sy vertel ons meer wat die beteken vir haar besigheid en hoekom sy met Meatmasters boer. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Meatmaster #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jun 2026
Banie Venter skryf die jaar 'n Dormer in vir Lamb Champs 2026, hy vertel ons meer oor sy op set en hoekom hy dink hy die jaar gaan wen. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #DormerSkaap #Skaap #FarmSpace #OnspraatBoer
25 May 2026
Hoe sien Ile de France die toekoms as dit kom by die besonderse skaap ras? - Nampo 2026 Mark vertel ons hoekom hy glo die skape die beste ras is om mee te boer. https://iledefrance.co.za/ #IleDeFrance #Skaap #SkaapBoerdery #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Zachie Janse van Rensburg skryf die jaar 'n Vleis Merino in vir Lamb Champs 2026. Hy vertel ons meer oor wat sy boerdery anders maak en hoekom hy dink hy gaan wen. lambchamps.co.za #LambChamps2026 #VleisMerino #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 May 2026
Sarel en Yolindi Venter skryf die jaar 'n Vleis Merino in vir Lamb Champs 2026 en vertel ons meer oor hou hulle die skape voer en behandel. lambchamps.co.za #LambChamps2026 #VleisMerino #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Apr 2026
James Rheeder skryf die jaar n Merino lam in vir Lamb Champs 2026. Hy vertel ons meer oor sy opstel en proses met sy kidde. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps #Merino #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Apr 2026
Waar het Minki van der Westhuizen se liefde vir die landbou industrie vandaan gekom? Sy vertel ook hoekom sy die pad saam met Lamb Champs en Saai stap. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Parys2025 #Saai #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Sept 2025
Hoekom meer as een Lamb Champs? Hennie Jonker van Kroonstad boer met Hampshire Down en vertel ons hoekom jy ook aan hierdie geleentheid moet deelneem. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Parys2025 #HampshireDown #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Sept 2025
Hoekom is Old Mutual Insure by Lamb Champs Parys 2025? Ons hoor ook wat hulle vir jou op jou plaas kan bied in terme van versekering en waarde. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Parys2025 #OldMutual #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Sept 2025
Hoekom ondersteun Pick n Pay Lamb Champs Parys? Tessa vertel ons waar die waarde in die vleis op hulle rakke vandaan kom. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Parys2025 #PicknPay #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Sept 2025
Wat is Lamb Champs Parys en wat beteken die skaap-industrie vir Suid-Afrika tans? Dr Theo de Jager vertel meer. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Parys2025 #Saai #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Sept 2025
Wil jy meer vleis op jou skape sit? Dan is die Ile de France ras een om dop te hou. Bie aanlyn op SwiftVEE op een van die diere by die 19de Molopo Ile de France Veiling! www.iledefrance.co.za #iledefrance #skaap #Farmspace #Onspraatboer Ile de France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA
07 Jun 2025
Watter voordele het 'n Ile De France kruisteling vir jou kudde op Nampo 2025? Die geheim is vleis en genoeg daarvan ook. GJ vertel ons meer. www.iledefrance.co.za #IleDeFrance #Skaap #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
Wat kan jy verwag by die Oostelike Ile de France Klub se veiling môre? Regina vertel ons bietjie meer oor die veiling en dan vind ons ook uit hoekom sy verkies om te boer met Ile de France skape. Kontak die BKB manne: Erik - 0832645177 of Tiaan - 0828875614 www.iledefrance.co.za #OostelikeIleDeFranceKlub #IleDeFrance #Veiling #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer #IledeFranceSocietyofSA #IledeFranceGenootskapvanSA
20 Sept 2024
The Selection Sale 2024 van Jumardi Santa's, regreeks vanaf Baberspan. #TheSelectionSale #JumardiSantas #SantaGertrudisBeeste #SantaGertrudisSA #Dorpers #DorperSA #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2024
Mark Gietzman van die Ile de France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA gesels met ons by NAMPO 2024 oor die ras, die genootskap en wat die ras so spesiaal maak. www.iledefrance.co.za #Nampo2024 #iledefrance #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
Tinus gesels met Jacques Le Roux, Mark Gietzman en Adrian Mcnaughton oor die Skaapbedryf by Bloemskou. Met trots geborg deur OVK #AsDieRamBeginPraat #Bloemskou #Skaap #Farmspace #OnspraatBoer
29 Apr 2024
Dormer Ooi Handleiding: Die voorkwart met Frans Hugo en Tinus Havinga. Ons gesels oor die nek, bene, diepte en breedte in die bors, skouers en die kloue van die dormer ooi. Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA #DormerSA #Dormer #Skaap #Farmspace #onspraatboer
11 Dec 2023
Dormer Ooi Handleiding: In die episode gesels Frans & Tinus oor waarom diepte belangrik is by die ooi, sprong van rib en wig van die Dormer ooi. Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA #DormerSA #Dormer #Skaap #Farmspace #onspraatboer
10 Dec 2023