Loading results…
Loading results…
Tagged #duursteooi
2 results
Michael Campher van BSI Ile de France Ile de France gesels met ons oor die duurste ooi wat vir R55 000 by die 6de Produksieveiling van die Vrystaatse Genetiese Ile de France 6de Produksieveiling verkoop is. https://iledefrance.co.za/ Ile de France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA #DuursteOoi #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2026
Die duurste ooi van die dag by die 23ste Oostelike Ile de France Klub! Renier en Mariette vertel vir ons hoekom hulle besluit het op hierdie ooi. Ile de France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA BKB #DuursteOoi #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jun 2026