51 items
VideoMet Zoetis kan jy elke week iets wen! Ons hoor hoe dit werk op Nampo 2025
Met Zoetis kan jy elke week iets wen! Ons hoor hoe dit werk op Nampo 2025. Nie net is daar 'n vliegtuig wat gewen kan word nie, maar soveel ander pryse ook. https://www2.zoetis.co.za/ #Zoetis #WenNvliegtuig #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
VideoWil jy n vliegtuig wen vir jou plaas?
Wil jy n vliegtuig wen vir jou plaas? David Human van Zoetis verduidelik stap vir stap hoe jy hierdie ongelooflike vliegtuig kan wen deur hulle en die span van AgriBonus se nuwe campaign, Reach New Heights! www.zoetis.com https://agribonus.co.za #Zoetis #AgriBonus #ReachNewHeights #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 May 2025
Video‘Hole in One’ vir Agri Relief se gholfdag 2024 hier by Pecanwood Golf Estate in Hartebeespoort Dam.
‘Hole in One’ vir Agri Relief se gholfdag 2024 hier by Pecanwood Golf Estate in Hartebeespoort Dam. Baie dankie aan Zoetis en al die borge wat die dag ook ‘n reuse sukses gemaak het! #AgriRelief #Zoetis #Gholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Nov 2024
VideoWat dink Zoetis van die Lamb Champs inisiatief en hoe voel hulle oor die toekoms?
Wat dink Zoetis van die Lamb Champs inisiatief en hoe voel hulle oor die toekoms? David vertel ons. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Zoetis #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
VideoHoe gaan Zoetis die moeilikheid van skaap siektes voorkom met entstowwe?
Hoe gaan Zoetis die moeilikheid van skaap siektes voorkom met entstowwe? Natania Smit vertel ons meer van hulle skaap program Lees die volledige artikel hier: https://farmspace.co.za/articles/zoetis-a-preventative-solution-for-sheep-diseases/ #Zoetis #Entstowwe #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Aug 2024
VideoHoekom is Zoetis betrokke by Lamb Champs 2023?
David, die Nasionale verkoopbestuurder by Zoetis, vertel ons waarom hulle by Lamb Champs 2023 betrokke is. #LambChamps2023 #SAAI #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jul 2023
VideoKampioen ligte Ramlam by die SAVM Nasionale Skou 2023
Kampioen ligte Ramlam by die SAVM Nasionale Skou , ons gesels weer met Willie. #Farmspace #BKB #OVK #FNB #StandardBankSouthAfrica #Zoetis #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
VideoSAVM Nasionale Skou Kampioenskap - Superlam
SAVM Nasionale Skou Kampioenskap Superlam, Jaco verduidelik hoe die kompetisie aanmekaar gesit is. #Farmspace #BKB #OVK #FNB #Zoetis #StandardBankSouthAfrica #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
VideoSAVM Nasionale Skou - Junior Wolram Kampioen
SAVM Nasionale Skou junior wolram kampioen, Willie vertel ons meer!! #Farmspace #BKB #OVK #FNB #Zoetis #StandardBankSouthAfrica #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
VideoWolkampioen Ramlam 0/12mnde wenner
Wolkampioen Ramlam 0/12mnde wenner, kom ons hoor wat Jan, Thomas en Grietha te sê het. #FarmSpace #BKB #OVK #Zoetis #FNB #StandardBankSouthAfrica #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
VideoOns gesels met Riaan Myburgh oor die SA Vleismerino se nasionale skou.
Ons gesels met Riaan Myburgh oor die SA Vleismerino se nasionale skou. Hy verduidelik gou hoe werk die klasse waarmee ons nou besig is hier by Bloemskou | Show #BKB #OVK #FNB #Zoetis #StandardBankSouthAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer #SAVMNasionaleSkou #SAVM #SAMM
15 Mar 2023