XAG
XAG is the “power tool in the sky” for modern farmers—a Chinese-born ag-tech brand that’s turned crop-dust-covered headaches into push-button jobs. Since 2007 (back when they were still called XAircraft), XAG has chased one goal: Advance agriculture with smart machines that let growers harvest more from every drop of time, water, and fertiliser. Today their gear—flagship P-series spraying drones, M-series mapping copters, and R-series field robots—works across 60-plus countries, blanketing orchards and row crops with centimetre-level RTK precision while dodging branches like caffeinated hummingbirds.
93 items
VideoWil jy sien hoe word daar in 2030 gespuit? Kom kyk hoe werk NIK se nuwe boorspuit op Nampo Kaap 2025
Wil jy sien hoe word daar in 2030 gespuit? Kom kyk hoe werk NIK se nuwe boordspuit op Nampo Kaap 2025. Hulle vat tegnologie na die volgende vlak. Die R200 Rover is die spuit van die toekoms. https://nik.co.za/ #NIK #XAG #R200Rover #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Video'n Onderstebo drone? NIK het hulself oortref op Nampo Kaap 2025. Kyk hier!!
'n Onderstebo drone? NIK het hulself oortref op Nampo Kaap 2025. Kyk hier!! Hulle stel hul R200 Rover boorspuit bekend die week. Maak seker jy kom hier uit! https://nik.co.za/ #NIK #XAG #R200Rover #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
VideoIs jy opsoek na 'n boordspuit?
Is jy opsoek na 'n boordspuit? Maak seker jy kom by NIK uit by NAMPO Kaap, staand 271. Jy wil nie uit mis op NIK se R200 rover nie. nik.co.za #NIK #XAG #R200Boordspuit #NampoKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Sept 2025
ReelWat maak die XAG P100 Pro drone spesiaal?
Wat maak die XAG P100 Pro drone spesiaal? Die drone is waterdig! Kom draai by stand 271 op Nampo Kaap vir meer inligting. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2025
VideoWat maak die XAG P100 Pro drone uniek en hoekom moet jy die drone sterk oorweeg?
Wat maak die XAG P100 Pro drone uniek en hoekom moet jy die drone sterk oorweeg? Hugo van NIK vertel ons meer by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpaceProTourWesKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Sept 2025
VideoHoe werk die "maintenance pack" as jy n XAG P100 Pro Drone koop?
Hoe werk die "maintenance pack" as jy n XAG P100 Pro Drone koop? Hugo van NIK vertel ons meer. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Aug 2025
ReelFarmSpace Pro Tour Wes-Kaap bring vir jou al 3 die kommersiële spuit drones in die land.
Wonder jy oor drones in die landbou industrie? FarmSpace Pro Tour bring vir jou al 3 die kommersiële spuit drones in die land, die T50 DJI drone deur AgriHawk, die XAG P100 Pro drone met 'n performance pack deur NIK South Africa asook PACSys met hulle drone. Koop jou kaartjies vandag op www.farmspace-ticket.co.za #FSProTour #Drones #AgriHawk #XAG #NIK #PACSys #OnsPraatBoer #FarmSpace
12 Aug 2025
ReelNIK Suid Afrika gaan met hulle XAG P100 Pro drone by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap wees.
NIK Suid Afrika gaan met hulle XAG P100 Pro drone by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap wees. Maak seker jy mis nie uit op die kans om hierdie drone in aksie te sien nie. Koop jou kaartjies by: www.farmspace-ticket.co.za | www.nik.co.za #NIK #XAG #P100Pro #Drone #FSProTourWesKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Aug 2025
VideoGee die XAG P100 Pro drone voldoende dekking?
Gee die XAG P100 Pro drone voldoende dekking? Ons kyk na die spuit analise op 15 liter per hektaar met MaxGrowPlus se kunsmis. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #MaxGrowPlus #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jul 2025
VideoHoe weet jy hoe vol die XAG P100 Pro drone se tank is?
Hoe weet jy hoe vol die XAG P100 Pro drone se tank is? Rovan van NIK vertel ons meer oor hoe hierdie stelsel werk en dat jy sommer in die tank kunsmis kan meng. www.nik.co.za #NIK #XAG #P100 #ProDrone #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2025
VideoIs jy opsoek na die dikste drone in Suid-Afrika? Martiné van NIK vertel meer.
Is jy opsoek na die dikste drone in Suid-Afrika? Moet nie verder soek nie, kyk hier! Martiné Degenaar van NIK Suid-Afrika vertel hoekom. www.nik.co.za #NIK #XAG #ValBoeredag2025 #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jul 2025
VideoWhy did NIK enter the European market with the XAG drones.
Why did NIK enter the European market with the XAG drones. Tono tells us more about his experience thus far. www.nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jun 2025
VideoWil jy jou XAG P100 Pro drone vlieg sonder om vir dit te se waar om te gaan?
Wil jy jou XAG P100 Pro drone vlieg sonder om vir dit te se waar om te gaan? Oloff Bergh vertel ons meer oor hoe RealTerra werk met die drones. https://nik.co.za/ #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #RealTerra #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jun 2025
VideoIs jy moeg vir n vrugtevlieg maar jy weet nie om daarvan ontslae te raak nie?
Is jy moeg vir n vrugtevlieg maar jy weet nie om daarvan ontslae te raak nie? Oloff Bergh vertel ons meer oor hoe die XAG P100 Pro drone die gif laat spat. https://nik.co.za/ #NIK #XAGP100ProDrone #Vrugtevlieg #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Jun 2025
VideoKan jy boorde spuit met die XAG P100 Pro drone?
Kan jy boorde spuit met die XAG P100 Pro drone? Oloff Bergh vertel ons meer oor hoe jy apples spuit. https://nik.co.za/ #NIK #XAG #P100ProDrone #Apples #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 May 2025
VideoHoe beplan NIK die land uit as hulle die XAG P100 Pro drone gebruik om te spuit?
Hoe beplan NIK die land uit as hulle die XAG P100 Pro drone gebruik om te spuit? Oloff Bergh vertel ons meer oor hoe mapping werk. https://nik.co.za/ #NIK #XAG #p100prodrone #Mapping #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 May 2025
VideoIs 'n pomp op 'n drone maar net 'n pomp? Hugo by XAG op Nampo 2025 verduidelik.
Is 'n pomp op 'n drone maar net 'n pomp? Hugo by XAG op Nampo 2025 verduidelik. Dis bekostigbaar en maklik om die pompe op die P100 Pro Drone te vervang. Jy kan dit sommer self doen. https://nik.co.za/ #NIK #XAG #P100ProDrone #Nampo2025 #OnsPraatBoer
16 May 2025
VideoHet jy geweet dat jou XAG drone en FieldView nou met mekaar kan praat? - Nampo 2025
Het jy geweet dat jou XAG drone en FieldView nou met mekaar kan praat? - NAMPO 2025. 'n App en jou P100 Pro Drone kan met mekaar kommunikeer en al die data kan jy aflaai om te bestudeer. Hugo vertel ons meer. https://nik.co.za/ #NIK #XAG #P100ProDrone #FieldView #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatboer
15 May 2025
VideoHoe werk die instandhouding van hierdie moderne geboude drone? - Nampo 2025
Hoe werk die instandhouding van hierdie moderne geboude drone? XAG op Nampo 2025. Hulle sê jy kan met nét 4 allen keys hierdie hele P100 Pro drone regmaak en instand hou. https://nik.co.za/ #NIK #XAG #Instandhouding #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2025
VideoHet XAG die nodige parte as die drones breek? Ons vind uit op Nampo 2025
Het XAG die nodige parte as die drones breek? Ons vind uit op Nampo 2025. Hugo vertel ons hoe werk die instandhouding pakket wat jy saam kry as jy die P100 Pro Drone koop. https://nik.co.za/ #NIK #XAG #Drones #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025