XAG
XAG is the “power tool in the sky” for modern farmers—a Chinese-born ag-tech brand that’s turned crop-dust-covered headaches into push-button jobs. Since 2007 (back when they were still called XAircraft), XAG has chased one goal: Advance agriculture with smart machines that let growers harvest more from every drop of time, water, and fertiliser. Today their gear—flagship P-series spraying drones, M-series mapping copters, and R-series field robots—works across 60-plus countries, blanketing orchards and row crops with centimetre-level RTK precision while dodging branches like caffeinated hummingbirds.
93 items
VideoWaarna moet jy kyk as jy n drone koop?
Waarna moet jy kyk as jy n drone koop? Dit gaan oor hoeveel hektare jy per dag kan doen. Hugo van NIK vertel ons meer oor die XAG drone by Agritechnica 2025. nik.co.za #NIK #XAG #Drone #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Feb 2026
VideoHoekom is die XAG P150 Max die drone vir jou?
Hoekom is die XAG P150 Max die drone vir jou? Martiné vertel ons meer oor die drone by Baler Challenge 2026. nik.co.za #XAG #NIK #XAGP150Max #BalerChallenge #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jan 2026
VideoJou XAG handelaar in die Noord Wes.
Jou XAG handelaar in die Noord Wes. Ons praat met Jaco Pienaar van Trip J en hy vertel ons meer oor sy ervaring met die XAG P100 Pro drone. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
VideoWatter vra moet jy vra as jy 'n drone wil koop?
Watter vra moet jy vra as jy 'n drone wil koop? Johan van Trip J vertel ons meer oor die XAG P100Pro drone. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jan 2026
VideoIs die XAG drone iets waarin jy kan belê?
Is die XAG drone iets waarin jy kan belê? Dirk vertel ons meer oor hoe hy kunsmis met die drone strooi en sy ervaring sover. nik.co.za #NIK #XAG #KunsmisStrooi #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
VideoIs jy opsoek na 'n NIK handelaar in Bloemfontein?
Is jy opsoek na 'n NIK handelaar in Bloemfontein? JC van Outdoor Power vertel ons meer oor hierdie nuwe samewerking en hoekom hierdie aanpak. nik.co.za #NIK #XAG #Drones #Handelaar #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Dec 2025
ReelHoe spuit jy jou lande as dit nat is? Plaasvoël Drone Dienste gaan jou uitsort.
Hoe spuit jy jou lande as dit nat is? Met die XAG P100 Pro drone kan jy spuit. Kom in kontak met Handré by 082 375 8474 van Plaasvoël Drone Dienste vir meer inligting. www.plaasvoel.co.za #PlaasvoëlDroneDienste #XAG #P100Pro #Spuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Dec 2025
VideoHoekom het Drico XAG P100 Pro gegaan deur NIK?
Hoekom het Drico XAG P100 Pro gegaan deur NIK? nik.co.za #XAG #NIK #Drone #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Nov 2025
VideoHoe robust is XAG as 'n drone?
Hoe robust is XAG as 'n drone? Robert vertel ons meer oor die voordele van die drone en die waarde wat dit toevoeg. nik.co.za #XAG #NIK #Drone #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Nov 2025
VideoXAG P150 Max op Agritechnica. Effektiwitiet wen payload.
XAG P150 Max op Agritechnica. Effektiwitiet wen payload. Justin verduidelik hoekom die P150 so effektief is. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150Max #Agritechnica2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Nov 2025
ReelSoek jy bietjie krag vir die einde van die jaar?
Soek jy bietjie krag vir die einde van die jaar? NIK bied 'n 50% special aan op hulle batterye en generators. nik.co.za #NIK #XAG #XAGSpecial #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Nov 2025
VideoNIK se Black November special is aan die gaan met 50% afslag op hulle batterye en generators.
NIK se Black November special is aan die gaan met 50% afslag op hulle batterye en generators. Maak seker jy mis nie uit nie. Vir meer inligting kom in kontak met hulle op: 012 004 1777. nik.co.za #NIK #XAG #BlackNovember #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Nov 2025
VideoWat kan jy doen met die XAGP100 Pro drone as jy Canola wil spuit?
Wat kan jy doen met die XAGP100 Pro drone as jy Canola wil spuit? Hugo van NIK vertel ons meer. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #Canola #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2025
VideoGaan die XAG P100 Pro drone saam met n pivot kan werk?
Gaan die XAG P100 Pro drone saam met n pivot kan werk? Hugo vertel ons meer hoekom die drone jou antwoord is. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2025
VideoWil jy slak pellets strooi? Oloff vertel ons meer oor hoe die XAG P100 Pro drone jou oplossing is.
Wil jy slak pellets strooi? Oloff vertel ons meer oor hoe die XAG P100 Pro drone jou oplossing is. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Oct 2025
VideoWat maak die XAG P150 drone anders as die res?
Wat maak die XAG P150 drone anders as die res? Rovan vertel ons meer oor die interessante 'features' van hierdie drone. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150Drone #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Oct 2025
VideoHoe gaan die XAG P100 Pro drone die moeilikheid in jou Canola oplos?
Hoe gaan die XAG P100 Pro drone die moeilikheid in jou Canola oplos? Oloff vertel ons meer by Nampo Kaap 2025. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Sept 2025
VideoIs 'n bult 'n probleem wanneer dit kom by die XAG P100 Pro drone?
Is 'n bult 'n probleem wanneer dit kom by die XAG P100 Pro drone? Oloff vertel ons meer oor hoe hierdie drone bulte aanpak by Nampo Kaap 2025. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Sept 2025
VideoAre you looking for a drone that can spray your sugar cane?
Are you looking for a drone that can spray your sugar cane? Aaron from NIK tells us more about how the XAG P100 Pro drone and its features work at Nampo Kaap 2025. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2025
VideoGradeer jou XAG P100 Pro Drone op! Hoe werk dit?
Gradeer jou XAG P100 Pro Drone op! Hoe werk dit? https://nik.co.za/ #NIK #XAG #P100ProDrone #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025