108 items
VideoKing Price Insurance Baler Challenge 2023 - RB 4160V Massey Ferguson Baler
King Price Baler Challenge 2023 - Massey Ferguson het nog 'n yster ingeskryf vir die Baler Challenge. Die RB 4160V - Nardo van Massey Ferguson gee ons 'n oorsig van die baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #masseyferguson #agco #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
VideoKing Price Insurance Baler Challenge 2023 - Massey Ferguson RB 3130F Baler
Die Massey Ferguson RB 3130F neem môre deel in die King Price Baler Challenge. Nardo van Massey Ferguson vertel ons meer oor hierdie baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #masseyferguson #agco #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
VideoKuhn FB 3130 op die King Price Insurance Baler Challenge 1 Feb 2023
Kuhn FB 3130 op die King Price Insurance Baler Challenge 1 Feb 2023. Hoor hoekom is die baler nog elke jaar in die mix. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #KingPriceAgri #Valtrac #KuhnBalers #onspraatboer
22 Jan 2023
VideoValtra T-Series Unlimited
Valtra T-Series Unlimited. Devon van Valtrac South Africa wys ons al sy bells en whistles. www.valtrac.co.za #FarmSpace #Valtra #Valtrac #OnsPraatBoer #BlackIsBack
12 Dec 2022
Video'n Bossieslaner al die pad uit Ierland uit. - Nampo Kaap 2022
Major bossieslaner saam met Valtrac South Africa op NAMPO Kaap / Cape 2022. Johan Steyn verduidelik. https://valtrac.co.za/ #ValtracSA #NampoKaap2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2022
VideoSo lyk Valtra se geelreeks trekkers hier by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022.
Weet jy hoe lyk Valtra se geelreeks trekkers? Kom besoek Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 om nog meer te sien. https://bit.ly/3yEN36z #Valtra #NAMPO2022 #FarmSpace
19 May 2022
VideoValtra wys hulle nuwe generasie 5 trekker. Dit is hoe 'n trekker moet lyk - Nampo 2022.
Valtra wys hulle nuwe generasie 5 trekker. Kom kyk hoe 'n trekker moet lyk by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3yEN36z #Valtra #Valtrac #NAMPO2022 #FarmSpace
19 May 2022
VideoPÖTTINGER is by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022.
PÖTTINGER is by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 saam met Valtrac South Africa. Kom kyk wat hulel alles het! https://bit.ly/3yEN36z #Pottinger #ValtracSouthAfrica #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022
VideoKom kyk Bogballe se presisie kunsmisstrooiers by Valtrac South Africa by Nampo 2022.
Kom kyk Bogballe se presisie kunsmisstrooiers by Valtrac South Africa by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3yEN36z #Valtrac #Bogballe #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022
VideoKuhn Stronger 4000 spuit by Valtrac South Africa op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022.
Kuhn Stronger 4000 spuit by Valtrac South Africa op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3yEN36z #Valtrac #Kuhn #NAMPO2022 #FarmSpace
16 May 2022
VideoWat het Valtrac vir jou by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022?
Kom kuier vir Valtrac by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. Bronwyn vertel meer oor waarna julle kan uitsien. #Valtrac #NAMPO2022 #FarmSpace
10 May 2022
VideoValtrac South Africa by die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022.
Valtrac South Africa by die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022. www.balerchallenge.co.za #KingPricePayAsYouFarm #Valtrac #FarmSpace
11 Feb 2022
VideoValtrac se KUHN balers by King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022.
Valtrac South Africa se KUHN France balers by die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022. www.balerchallenge.co.za #KingPricePayAsYouFarm #Valtrac #Kuhn #FarmSpace
11 Feb 2022
VideoRegstreeks vanaf die King Price PayAsYouFarm Hooidag en Balerresies 2022.
Regstreeks vanaf die King Price PayAsYouFarm Hooidag en Balerresies 2022. www.balerchallenge.co.za #KingPricePayAsYouFarm #Valtrac #FarmSpace
11 Feb 2022
VideoKing Price, Pay As You Farm Hay Day And Baler Challenge - 9 February 2022
Balers from CLAAS, Jupidex, Massey Ferguson, New Holland, Orbach Agri, Rovic Leers, Northmec and Valtrac compete against each other, on the 9th of February, to determine who is the baler of the year; they need to be fast but still deliver quality bales. With live entertainment, exhibits, food stalls, a cash bar and the Husqvarna tiller competition this will be an event to remember. - R50 Entry, ticket available at balerchallenge.co.za #CLAAS #Jupidex # MasseyFerguson #NewHolland #OrbachAgri #RovicLeers #NorthmecImplements #Valtrac #KingPrice #Obaro #PayAsYouFarm #HayDayAndBalerChallenge2022 #FarmSpace
03 Feb 2022
VideoValtra A-Series
Virtueel: https://bit.ly/3tgtL1l. Hoe lyk 'n 20 000 uur trekker. Geen nonsens, net enjin, ratkas, diff en levers. Wynn Dedwith wys my die A-Reeks van Valtra. #Valtra #Valtrac #ASeries #Tractor #FarmSpace
23 Jun 2021
VideoValtra S Reeks
Virtueel: https://bit.ly/3tgtL1l. Die grootste van die Valtra trekkers in Suid-Afrika. Wynn Dedwith gaan punt vir punt deur hierdie outjie. #Valtra #Valtrac #S-Series #FarmSpace
24 May 2021
VideoValtra T4 Reeks Trekkers
Virtueel: https://bit.ly/3tgtL1l. Valtra trekkers is bekend vir uitruilbare parte. Is dit nogsteeds die geval met die T4? Devin vat my deur die trekker. #Valtra #Valtrac #FarmSpace
10 May 2021
VideoValtrac - Valtra N Series
Virtueel: https://bit.ly/3tgtL1l. 'n N-Reeks met 'n SmartTouch. Baie indrukwekkend. Wynn Dedwith wys my wat hierdie Valtra jou bied. #FarmSpace #Valtra #Valtrac
04 May 2021
VideoValtrac Geskiedenis
Hoe het Valtrac ontstaan en wanneer en hoekom het Wynn Dedwith besluit om uiteindelik Valtra in Suid-Afrika te versprei? #Valtra #Vatrac #Farmspace
31 Mar 2021
