108 items
VideoFendt en Valtrac SA is by AGRITECHNICA 2023!
Wynn Dedwith stap saam deur Fendt by AGRITECHNICA 2023. Hoekom het Valtrac South Africa hierdie agentskap ook bygevat? www.valtrac.co.za #AgriTechnica2023 #ValtracSA #Fendt #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Nov 2023
VideoAPV and Valtrac at AGRITECHNICA 2023.
APV is at AGRITECHNICA 2023. Bronwyn tells us more about what they have on offer and how they can help you on your farm. Valtrac is an importer of APV in South Africa. www.valtrac.co.za #AgriTechnica2023 #Valtrac #APV #FarmSpace #WeSpeakFarmer
16 Nov 2023
VideoBogballe en Bredal by AGRITECHNICA 2023.
Bogballe en Bredal by AGRITECHNICA 2023. As jy enigiets wil strooi of versprei, kyk hier. Carsten verduidelik vir ons hoekom hulle dit in Suid-Afrika in bring en Oom Wynn van Valtrac South Africa gee ons 'n oorsig oor die strooiers. www.valtrac.co.za #AgriTechnica2023 #valtracsa #Bogballe #Bredal #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Nov 2023
VideoPottinger at AGRITECHNICA 2023. Check out this movable mower.
Pottinger at AGRITECHNICA 2023. Check out this movable mower. Valtrac is the official distributor in South Africa. www.valtrac.co.za #AgriTechnica2023 #Pottinger #ValtracSA #FarmSpace #WeSpeakFarmer
14 Nov 2023
VideoFendt het n special by Vivo Boerebemarkingsdag 2023
Fendt special op Vivo Boerebemarkingsdag 2023. Johan van Valtrac South Africa vertel ons meer. www.fendt.com|za | www.valtrac.co.za #ViviBoerebemarkingsdag #VivoBoeredag #Fendt #valtracsa #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2023
VideoValtrac South Africa by Vivo Boerebemarkingsdag 2023.
Kry jou Valtra A en die BH reeks enige kleur by Valtrac South Africa op Vivo Boerebemarkingsdag 2023. www.valtrac.co.za #VivoBoereBemarkingsDag #VivoBoeredag #valtracsa #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2023
VideoValtrac South Africa Demo by The Berg Show 2023
Geborg deur VS Agri KZN | The Berg Show 2023 Valtrac South Africa demo hulle T-Series trekker vir ons met die Tatu Marchesan subsoiler. #TheBergShow2023 #vsagrikzn #ValtracSouthAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2023
VideoValtrac South Africa hier by The Berg Show 2023
Geborg deur VS Agri KZN | The Berg Show 2023 Valtrac South Africa het hulle T-Series trekker hier by The Berg Show 2023. #TheBergShow2023 #vsagrikzn #ValtracSouthAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2023
VideoValtrac Jumil planter by Val Boeredag 2023.
No-till Jumil planter van Valtrac by Val Boeredag 2023. Ons trap ook bietjie die Valtra deur. www.valtrac.co.za #Valtrac #Valtra #Jumil #ValBoeredag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2023
VideoValtrac No-till Combo op Nampo 2023
Ons gesels met Valtrac South Africa oor hulle No-Till Combo op NAMPO 2023. www.nampoapp.co.za #valtrac #NAMPO2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 May 2023
VideoValtrac South Africa by Nampo 2023
Maak jou dom planter Slim! Saam met Valtrac South Africa by NAMPO 2023. www.nampoapp.co.za #Valtrac #NAMPO2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 May 2023
VideoHoekom bly Louis hulle Valtra koop?
Hoekom bly Louis hulle Valtra koop? Miskien iets met @VALTRACparys te doen. www.valtrac.co.za #Valtra #Valtrac #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Apr 2023
VideoBogballe 4.5 ton Presisie Kunsmisstrooier. Niel verduidelik sy ervaring.
Bogballe 4.5 ton Presisie Kunsmisstrooier op 'n 3-punt. Niel verduidelik hoekom hy Bogballe in sy pakkie ingesluit het. www.valtrac.co.za #Bogballe #Valtrac #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Feb 2023
VideoKuhn FB 3130 is die wenner van die King Price Baler Challenge 2023 - Fixed Chamber
Kuhn FB 3130 is die wenner van die King Price Baler Challenge 2023 - Fixed Chamber. JP van Valtrac South Africa verduidelik vir Marco hoe hulle dit gemaak het. www.balerchallenge.co.za #Kuhn #Valtrac #kingpricebalerchallenge2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2023
Video13 Balers - King Price Challenge 2023! Wie het gewen?
13 Balers! Die King Price Baler Challenge 2023! Wie het gewen? Die volledige challenge asook die finale resultate aan die einde. Baie dankie aan al ons deelnemers. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #OnsPraatBoer #KingPriceAgri #CaseIH #Kuhn #Valtrac #Vermeer #McHale #Jupidex #MasseyFerguson #Claas #Krone #RovicLeers #NewHolland
02 Feb 2023
VideoVermeer 404 fixed en 504 variable chamber balers op King Price Baler Challenge 2023
Vermeer South Africa 404 fixed en 504 variable chamber balers op King Price Baler Challenge 2023. Hierdie balers het verlede jaar 'n eerste en tweede plek gekry in die Baler Challenge. Bertus vertel ons hoekom hulle die balers weer ingeskryf het vir die King Price Baler Challenge hierdie jaar. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #Vermeer #ValtracSouthAfrica #BalerChallenge2023 #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2023
VideoMcHale F5400 op King Price Baler Challenge 2023
McHale F5400 op King Price Baler Challenge 2023. Davel van Jupidex vertel ons van die kleiner boetie in die staal van hul McHale baler reeks. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #BalerChallenge2023 #ValtracSouthAfrica #Jupidex #McHale #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2023
ReelKing Price Insurance Baler Challenge 2023 gaan voort, kom kyk kuier en boer saam!
Die King Price Baler Challenge 2023 gaan voort, kom kyk kuier en boer saam! Al val die druppels, baal gaan ons baal. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #BalerChallenge2023 #ValtracSouthAfrica #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2023
VideoCase IH Southern Africa RB455 Variable Chamber baler vanaf King Price Insurance Baler Challenge 2023
King Price Baler Challenge 2023 - Case IH Southern Africa RB455. Hierdie is 'n nuwe toevoeging tot Case IH Southern Africa se baler reeks. Kuilvoer is sy kos. Daniel van Case IH Southern Africa vertel ons meer oor hierdie baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #caseihsouthernafrica #balerchallange #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Feb 2023
VideoCLAAS South Africa Rollant 520RF by King Price Insurance Baler Challenge 2023
Die kampioen van die 2020 King Price Baler Challenge is hier om dalk weer die titel te vat. Freddie van CLAAS South Africa vertel ons meer van die Rollant 520RF. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #claassouthafrica #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
