24 items
VideoDie Toyota Cheetahs het 'n nuwe borg - Dekalb / Bayer Crop Science
Die Toyota Cheetahs het 'n nuwe borg - Dekalb / Bayer Crop Science! Rory Duncan vertel ons meer waarna toe hulle oppad is. Die Cheetahs is in die regte rigting. www.cropscience.bayer.co.za/en #DEKALB #BayerCropScience #ToyotaCheetahs #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
VideoEk en Johan Bibbey is ewe opgewonde oor die rigting wat die Cheetahs inslaan by Nampo 2025.
Ek en Johan Bibbey is ewe opgewonde oor die rigting wat die Cheetahs inslaan by Nampo 2025. Dekalb SA is 'n trotse nuwe borg van die Toyota Cheetahs. Wat sê hy alles? www.cropscience.bayer.co.za/en #DEKALB #BayerCropScience #ToyotaCheetahs #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2025
VideoAlles reg, altyd reg ... TOYOTA by Die Krip Landboufees 2022
Monument Toyota West Rand op Die Krip Landboufees 2022. Ronald wys my die modelle? https://diekrip.co.za/ #DieKripLandboufees #Toyota #Farmspace #OnsPraatBoer
26 Sept 2022
VideoExcelsior SomerOesdag 2021 - Toyota
Ek gesels met Dawie Botha van Ladybrand by Excelsior SomerOesdag 2021. Hoe lyk die nuwe Hilux-Reeks? Daar is ook 'n verdwaalde Fortuner. #Toyota #ExcelsiorSomerOesdag #FarmSpace
03 May 2021
