41 items
ProductNeck Clamp (Brahman)
Suitable for all breeds of cattle from 6 months old. In the open position the clamp provides a clear passage, no animal will get stuck. Reversible and can be fitted to any crush by using the brackets provided. Doors can be adjusted to fit different sizes of cattle. Base plate is 4mm thick and ratchet 20mm thick.
28 Apr 2026
ProductCattle Working Crate (S|Gate)
Floor has self draining grip plated steps to prevent slipping. Comes with a neck clamp at the front and sliding gate at the back. Side panels to push the body of the animal to the side to restrict movement. LS4 scale with 1000mm loadbars can be fitted at the bottom to weigh.
28 Apr 2026
VideoSoek jy ’n makliker en meer doeltreffende manier om met jou beeste te werk?
Soek jy ’n makliker en meer doeltreffende manier om met jou beeste te werk? By die Pannar-dag gesels Thys Ingwersen oor Tal-Tec se nuutste produkte en praktiese oplossings vir lewendehawe-hantering. Van elektriese skokdrade tot mobiele krale wat maklik rondgeskuif kan word — alles ontwerp om jou werk op die plaas vinniger en eenvoudiger te maak. Vir meer inligting oor die produkte, kontak gerus vir Thys by 083 279 5965. #TalTec #BeesBoere #Pannar #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Mar 2026
VideoWat maak Tal-Tec se kalfklamp anders as die res?
Wat maak Tal-Tec se kalfklamp anders as die res? Thys vertel ons meer oor wat die klamp spesiaal maak. https://tal-tec.co.za/ #TalTec #KalfKlamp #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Sept 2025
Video'Tried and tested' lewendehawe toerusting kan jy kry by Tal-Tec op Nampo 2025.
'Tried and tested' lewendehawe toerusting kan jy kry by Tal-Tec op Nampo 2025. Kom koop jou produkte en kry 10% afslag. www.taltec.co.za #TalTec #Lewendehawe #Toersuting #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
VideoHoe het Tal-Tec gekom waar hulle is? Greg vertel meer.
Hoe het Tal-Tec gekom waar hulle is? Greg Talbot vertel hoekom hulle tot vandag toe nog deurtrek en steeds staan vir kwaliteit. www.tal-tec.co.za #TalTec #Vier50JaarVanDiens #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Oct 2024
VideoHierdie is een van die stilste hidroliese nekklampe op die mark deur Tal-Tec.
Hierdie is een van die stilste hidroliese nekklampe op die mark. Thys van Tal-Tec vertel ons van die nekklamp wat hulle hier het op Nampo Alfa 2024. www.tal-tec.co.za #NampoAlfa2024 #TalTec #Nekklamp #Veehantering #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2024
VideoTal-Tec het hulle 50 Jaar van diens gevier!
Tal-Tec het hulle 50 Jaar van diens gevier! Dit was werklik 'n dag van opwinding en samesyn. www.tal-tec.co.za #TalTec #Vier50JaarVanDiens #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2024
VideoSoek jy 'n Tal-Tec Dam Cruiser?
Soek jy 'n Tal-Tec Dam Cruiser? Johan Malan vertel ons meer oor hierdie aluminium boot vir jou plaas. www.tal-tec.co.za #TalTec #50YearCelebration #DamCruiser #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Oct 2024
VideoThys van Tal-Tec by Kragdag 2024
Ons gesels met Thys van Tal-Tec by KragDag 2024 oor hulle mobiele nek en lyf klamp. www.tal-tec.co.za #KragDag2024 #TalTec #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Aug 2024
VideoHoe kry Tal-Tec dit reg om al vir 50 jaar in die bedryf te wees? - VAL Boeredag 2024
Hoe kry Tal-Tec dit reg om al vir 50 jaar in die bedryf te wees? Die groot geheim is goeie kwaliteit produkte! Thys vat ons deur die toerusting wat hulle by VAL Boeredag 2024 het. www.tal-tec.co.za #VALBoeredag2024 #TalTec #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2024
VideoMet die Dodge Ram bakkie het ons gemaklik gery om die monster bass te gaan haal!
Met die Dodge RAM bakkie het ons gemaklik gery om die monster bass te gaan haal! Het jy dalk 'n episode van die Dinghy en Dodge reeks gemis? Hier kan jy opvang met al die episodes: https://bit.ly/3Hoq7vG #DinghyEnDodge #FarmSpaceOutdoor #USTruckSales #DodgeRAM #TalTec #Husqvarna #AquaPlastech #DamitDamSealer
13 Jun 2024
VideoNayela maak kamp net beter!
Nayela maak kamp net beter! VZS se NAYELA karavaan is toegerus met alles wat jy nodig het om jou kamp ekspidisie gemaklik te maak. Het jy dalk 'n episode van die Dinghy en Dodge reeks gemis? Hier kan jy opvang met al die episodes: https://bit.ly/3Hoq7vG #DinghyEnDodge #FarmSpaceOutdoor #USTruckSales #DodgeRAM #TalTec #Husqvarna #AquaPlastech #DamitDamSealer
13 Jun 2024
VideoDamit Dam Sealer maak seker jou dam lek nie weer nie.
Damit Dam Sealer maak seker jou dam lek nie weer nie. Jy kan jou grond dam seel met hulle produk sonder om die dam leeg te maak. Het jy dalk 'n episode van die Dinghy en Dodge reeks gemis? Hier kan jy opvang met al die episodes: https://bit.ly/3Hoq7vG #DinghyEnDodge #FarmSpaceOutdoor #USTruckSales #DodgeRAM #TalTec #Husqvarna #AquaPlastech #DamitDamSealer
13 Jun 2024
VideoJohan van Tal-Tec gesels oor hulle Dinghy. Een van die hoofkarakters van Dinghy & Dodge by NAMPO.
"Johan van Tal-Tec gesels oor hulle Dinghy. Een van die hoofkarakters van Dinghy & Dodge by NAMPO 2024. Kom kyk hierdie lekker bootjie. www.tal-tec.co.za #Nampo2024 #TalTec #Dinghy #DinghyEnDodge #FarmSpace #OnsPraatBoer"
16 May 2024
VideoGreg van Tal-Tec vertel ons meer oor die promosie wat hulle aanbied op hulle bees working crate.
Greg van Tal-Tec vertel ons meer oor die promosie wat hulle aanbied op hulle bees working crate hier by NAMPO 2024. www.tal-tec.co.za #Nampo2024 #TalTec #CattleWorkingCrate #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
VideoTal-Tec heel eerste op NAMPO 2024.
Tal-Tec heel eerste op NAMPO 2024. Want jou diere verdien om mooi hanteer te word! www.tal-tec.co.za #Nampo2024 #TalTec #Veehantering #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2024
VideoStop sommer eerste by Tal Tec op NAMPO 2024
Stop sommer eerste by Tal-Tec op NAMPO 2024. www.tal-tec.co.za #Nampo2024 #TalTec #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 May 2024
VideoWaar begin Husqvarna se geskiedenis? Andre maak vir Rikus bietjie touwys.
Waar begin Husqvarna se geskiedenis? Andre maak vir Rikus bietjie touwys. Het jy dalk 'n episode van die Dinghy en Dodge reeks gemis? Hier kan jy opvang met al die episodes: https://bit.ly/3Hoq7vG #DinghyEnDodge #FarmSpaceOutdoor #USTruckSales #DodgeRAM #TalTec #Husqvarna #AquaPlastech #DamitDamSealer
04 May 2024
VideoKyk hoe lyk die Dinghy se groter boetie. Tal-Tec se ALU-BASS boot.
Kyk hoe lyk die Dinghy se groter boetie. Tal-Tec se ALU-BASS boot. Het jy dalk 'n episode van die Dinghy en Dodge reeks gemis? Hier kan jy opvang met al die episodes: https://bit.ly/3Hoq7vG #DinghyEnDodge #FarmSpaceOutdoor #USTruckSales #DodgeRAM #TalTec #Husqvarna #AquaPlastech #DamitDamSealer
28 Apr 2024
