65 items
ProductT6090
28 Apr 2026
ProductT7.230
28 Apr 2026
ProductT7.245
28 Apr 2026
ProductT7.260
28 Apr 2026
Roll Baler 125
28 Apr 2026
VideoWat maak die CR 7.90 New Holland stroper die een vir jou?
Wat maak die CR 7.90 New Holland stroper die een vir jou? Danie Bester vertel ons meer oor die voordele van die stroper. https://agriculture.newholland.com/en-za #NewHolland #CR 7.90Stroper #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Sept 2025
VideoHoe gaan die New Holland 8.50L Braud jou help druiwe pluk?
Hoe gaan die New Holland 8.50L Braud jou help druiwe pluk? Derrick vertel ons meer by Nampo Kaap 2025. https://newhollandag.co.za/ #NewHolland #8.50LBraud #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2025
VideoWil jy vinnig jou oes plat sny? Hier is 'n baie lekker kombinasie op Nampo Kaap 2025.
Wil jy vinnig jou oes plat sny? Hier is 'n baie lekker kombinasie op NAMPO Kaap / Cape 2025. New Holland Agriculture South Africa se stroper met 'n Honeybee tafel deur Inttrac Trading. Frans en Jaco vertel ons meer oor die toerusting. https://www.inttrac.com/ | https://newhollandag.co.za/ #NewHolland #InttracTrading #NampoKaap2025 #FramSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
VideoWat is anders van die nuwe New Holland CR10 Stoper op Nampo Kaap 2025?
Wat is anders van die nuwe New Holland CR10 Stoper op Nampo Kaap 2025? Ons hoor watse veranderinge aangebring is op die stroper. https://newhollandag.co.za/ #NewHolland #CR10Stroper #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
VideoWil jy New Holland se nuwe stroper sien op Nampo Kaap 2025?
Wil jy New Holland se nuwe stroper sien op Nampo Kaap 2025? Kom kuier vir hulle en kyk self hoe hierdie masjien jou asem gaan wegslaan. https://newhollandag.co.za/ #NewHolland #NuweStroper #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
VideoHoekom koop jy n New Holland stroper?
Hoekom koop jy n New Holland stroper? Derrick Coetzee vertel ons meer oor hoekom "twin-roter" oorleef. https://newhollandag.co.za/ #NewHolland #TwinRoter #Nampo20205 #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 May 2025
VideoHoekom sukkel jy as jy slim kan boer? Kom loer in by New Holland op Nampo 2025.
Hoekom sukkel jy as jy slim kan boer? Kom loer in by New Holland op Nampo 2025. Hulle het tegnologie, masjiene en toerusting wat werk sodat jy kan boer met 'n glimlag. https://newhollandag.co.za/ #NewHolland #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2025
VideoTWK Agri op Ermelo-Oos Hooidag 2025. BJ wys ons wat hulle vir jou bied.
TWK Agri op Ermelo-Oos Hooidag 2025. BJ Moolman wys vir ons wat hulle alles vir jou bied. www.twkagri.com #TWKAgri #ErmeloHooidag2025 #NewHolland #Hooitoerusting #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Feb 2025
VideoHoe lyk 7 balers teen 25 km/h? Kyk hier op die Cordex Big Pack Demodag 2024.
Hoe lyk 7 balers teen 25 km/h? 17 Ha, 7 balers, 7 min. Dit is hoe dit gedoen is op die Cordex Big Pack Demodag 2024. #CordexAgri #BigPackDemodag2024 #NewHolland #Krone #CaseIH #MasseyFerguson #Kuhn
22 Dec 2024
VideoWatter waarde kan die New Holland Agriculture South Africa trekker vir jou bied?
Watter waarde kan die New Holland Agriculture South Africa trekker vir jou bied? Matt Philps vertel ons hoekom sy bloed blou is. newhollandag.co.za #NewHolland #Trekker #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Dec 2024
VideoDerrick Coetzee vertel wat kry jy alles met die New Holland BB 1290 HD baler
Derrick Coetzee vertel wat kry jy alles met die New Holland BB 1290 HD baler en hoe hy tydens die Cordex Big Pack demodag gevaar het. www.newhollandag.co.za https://farmspace.co.za/articles/new-holland-bb-1290-hd/ #BB1290HDBaler #NewHolland #CordexBigPackDemodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Nov 2024
VideoVat 'n spin saam met Derrick in hulle New Holland trekker wat die Big Pack baler sleep.
Ons vat 'n spin saam met Derrick Coetzee in die New Holland T7.315 HD wat ook hulle 1290 HD Big Pack baler sleep. www.newhollandag.co.za #NewHolland #T7315HD #BigPack #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Nov 2024
VideoCORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed!
CORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa - 0747010366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson #AGCO #ValtracSouthAfrica #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2024
VideoDie Cordex Agri Big Pack Demodag begin Maandag, die 28ste Oktober 2024, om 09:00!
Die Cordex Agri Big Pack Demodag begin Maandag, die 28ste Oktober 2024, om 09:00! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa: 074 701 0366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Oct 2024
ReelDie Cordex Big Pack Demodag 2024 gebeur 28/29 Oktober 2024 op Vaalharts!
Die Cordex Big Pack Demodag 2024 gebeur 28/29 Oktober 2024 op Vaalharts! www.bigpackdemodag.co.za #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Oct 2024
