86 items
VideoWil jy teken? Hier is die perfekte geleentheid vir jou!
Van skets tot realiteit. Willie Jones wys hoe dit werk. Stel jy belang in die bedryf? Stuur jou CV na antonie@itec.co.za. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Aug 2022
VideoHoekom 'n Husqvarna automower?
Kyk hoe werk Willie Jones van Jones Masjiene se Husqvarna automower. Is dit die moeite werd? Willie wys vir ons hoe mooi dit "VOOR" sny. https://bit.ly/3daOj6t #Husqvarna #Automower #JonesMasjiene #HappyBirthdayCuriosityRover #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Aug 2022
VideoWillie Jones speel konsertina! En 'n hammermeul.
Willie Jones speel konsertina. Ons loer in by Jones Masjiene en Willie wys sy nuwe speelding en 'n stoflose hammermeul. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Hammermeul #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jul 2022
VideoLangspruit Beesdag 2022 - Dr. D'Wall Hauptfleisch oor Biosekuriteit
Naspeurbaarheid en biosekuriteit is seker een van die twee belangrikste aspekte as dit kom by boerdery met diere. D'Wall Hopeflisch brei bietjie meer uit oor hierdie twee aspekte. Baie dankie www.jonesmasjiene.co.za #farmspace #LangspruitBeesdag2022 #JonesMasjiene #onspraatboer
24 Jul 2022
VideoLangspruit Beesdag 2022 - Wat het Willie Jones vandag geleer?
Willie Jones is een van die manne wat hierdie dag moontlik gemaak het. Jones Masjiene het 'n lekblok saam gebring wat hulle self vervaardig en wys vir ons die uitleg van hulle dierevoeding masjienerie. www.jonesmasjiene.co.za #LangspruitBeesdag2022 #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2022
VideoLangspruit Beesdag 2022 - Danie Odendaal oor Reproduksie Siektes
Langspruit Beesdag 2022. Danie Odendaal praat oor Reproduktiewe Siektes by beeste. Dankie aan Jones Masjiene wat hierdie video moontlik gemaak het. #LangspruitBeesdag #FarmSpace #JonesMasjiene
04 Jul 2022
VideoKyk hoe hard is Lek!
Hoekom gebruik 'n mens pille en lek om jou diere te voer? Willie probeer vir Lek breek en verduidelik wat die voordele is. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #FarmSpace
13 Jun 2022
VideoJones Masjiene busy making maize milling more cost effective!
I recently visited Jones Machines and found this new way of milling maize. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #FarmSpace #Nampo2022
02 Jun 2022
VideoWillie Jones van Jones Masjiene neem ons deur hulle pil masjien.
Willie Jones van Jones Masjiene neem ons deur hulle pil masjien. Wat beteken dit vir die skaapboer. https://bit.ly/39YFkGd #FarmSpace #jonesmasjiene #Nampo2022
19 May 2022
VideoJones Machines busy making maize milling more cost effective
I recently visited Jones Machines and found this new way of milling maize. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #FarmSpace #Nampo2022
11 May 2022
VideoWaarna kan jy uitsien by Jones Masjiene op Nampo Oesdag 2022?
Waarna kan jy uitsien by Jones Masjiene op Nampo Oesdag 2022? #JonesMasjiene #NAMPO2022 #FarmSpace
10 May 2022
VideoOns gesels met Willie van Jones Masjiene oor wat die nuwe goed is waarmee hulle besig is.
Ons gesels met Willie van Jones Masjiene oor die nuwe goed waarmee hulle besig is en hoe hulle jou veevoer produksie en parte vervaardiging behoefte kan oplos. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #MachineParts #FarmSpace
03 Mar 2022
VideoJones Masjiene - Vier Masjiene Pilaanleg
Is een masjien te min? Jones Masjiene bou vir jou unieke kapasiteit soos wat jy dit benodig. Vandag leer ek weer baie. #JonesMasjiene #Pilmasjien #Pelleting #FarmSpace
09 Nov 2021
VideoKragdag 2021 - What has Jones Masjiene been up to?
"First there was Einstein and then there was Willie Jones" We chatted to Willie Jones from Jones Masjiene at Kragdag 2021 and he takes us through all the projects that has kept him busy over the years. If you have a problem, Willie will most certainly have the solution! He also takes us through the importance of pellets and why it is so much more beneficial for your livestock. https://jonesmasjiene.co.za/ #KragDag2021 #JonesMasjiene #FarmSpace
18 Oct 2021
VideoAutomatic Sheep Feeding with Jones Machines
Feed your sheep in your sleep with Jones Masjiene's Automatic Sheep Feeding Solution. https://jonesmasjiene.co.za/ Kyk ook: https://youtu.be/t0q6K90--7w #JonesMasjiene #FarmSpace
06 Oct 2021
VideoKuier by Jones Masjiene op Lentedag
Waarmee is Jones Masjiene besig? Ek het gaan kuier en sommer net gekyk wat hulle aanvang! Mengaanleg en 'n Skaap Selfvoerder. #FarmSpace #JonesMasjiene #PelletMachine #KorrelMasjiene #Mengaanleg
02 Sept 2021
VideoJones Masjiene - Die vervoer van Voer en Pille. Hoe beplan jy jou aanleg?
Virtueel : https://bit.ly/2SLLxwN. Willie verduidelik hoe jy voer en pille vervoer na die diere toe om minimum vermorsing en maksimum effektiwiteit te kry. Hoe moet jy 'n aanleg beplan? #JonesMasjiene #FarmSpace
13 May 2021
VideoJones Masjiene - Voer verskillende voere outomaties
Virtueel : https://bit.ly/2O6MmOM. Wil jy verskillende produkte op een slag outomaties voer? Willie verduidelik hoe. Slim mense die. #JonesMasjiene #FarmSpace
29 Mar 2021
VideoSimon se Jones Masjiene Voeraanleg naby Malmesbury.
Eerste een vir 2021! Simon wys my sy Jones Masjiene Voeraanleg naby Malmesbury, hy maak ook vir mede boere pille. Hierdie model help ook om sy kostes te dek. Hoor ook wat sy ervaring met Willie Jones was. Virtueel : https://bit.ly/38PMWqy #JonesMasjiene #FarmSpace #PilMasjien
01 Jan 2021
VideoJones Masjiene se pilmasjien op die plaas.
Ons maak 10mm kruipvoer pille met 'n Jones Masjiene Pilmasjien op ons plaas. Hierdie masjien bring sy kant. #JonesMasjiene #FarmSpace
23 Dec 2020
