86 items
VideoWillie Jones van JONES MASJIENE wag vir julle by sy stalletjie op NAMPO 2024.
Willie Jones van JONES MASJIENE wag vir julle by sy stalletjie op NAMPO 2024. Laai die Nampo app gerus af en navigeer enige plek waar jy wil wees. www.jonesmasjiene.co.za | www.download.nampoapp.co.za #Nampo2024 #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
VideoWat het Jones Masjiene by NAMPO 2024?
Wat het Jones Masjiene by NAMPO 2024? www.jonesmasjiene.co.za #Nampo2024 #JonesMasjiene #Farmspace #OnsPraatBoer
10 May 2024
VideoWat het Jones Masjiene vir jou? Willie wys vir ons.
Wat het Jones Masjiene vir jou? Kyk hier! Willie wys vir ons die kleinste voermenger wat hulle gemaak het en vertel die storie agter dit. Besoek hulle fabriek: www.farmspace-virtual.co.za/Jones_Masjiene/ | www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Voermenger #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Mar 2024
VideoHoekom gebruik Louis Coetzee, van Mushlendow Voerkraal, Jones Masjiene?
Hoekom gebruik Louis Coetzee, van Mushlendow Voerkraal, Jones Masjiene? Ons is net buite Koster en Louis vertel ons meer oor die hartjie van hulle voerkraal - Jones Masjiene se hammermeul, pre-mix pilmasjien en voermenger. www.jonesmasjiene.co.za Gaan loer ook na Jones Masjiene se virtuele fabriekstoer: https://bit.ly/3tX1bbt #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jan 2024
VideoDie Son skyn uit Jones se Gat uit
Die Son skyn uit JONES MASJIENE se Gat uit! Waarmee is hy besig so aan die einde van die jaar? https://jonesmasjiene.co.za/ #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Dec 2023
VideoHier by Jones Masjiene toets ons elke aanleg voor hy na sy baas toe gaan!
Hier by Jones Masjiene toets ons elke aanleg voor hy na sy baas toe gaan! Baie geluk Cobus Brandt. Nou gaan jou diere lekker eet! www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pilmasjien #Pelletizer #Hammermill
19 Dec 2023
VideoBy Jones Masjiene maak die fynere dinge saak!
By Jones Masjiene maak die fynere dinge saak! Kyk hoe word hulle logo op 'n masjien gesit. www.jonesmasjiene.co.za #Pelletizer #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Nov 2023
Video'n Hammermeul wat boor ook by JONES MASJIENE.
'n Hammermeul wat kan boor! Kyk hoe suig dit die materiaal in. Willie Jones van JONES MASJIENE demonstreer. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Hammermeul #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2023
VideoJy kan enige plek pil! Kyk hierdie opset van Jones Masjiene by LTX Landini Boeredag.
Jy kan enige plek pil! Ons is by LTX Landini se Boeredag en gesels met Jones Jnr oor Jones Masjiene se opset - waar jy enige plek kan pil. www.jonesmasjiene.co.za #LTXLandini #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Oct 2023
VideoWillie Jones is self agter die stokke hier by die Koster Quarter Mile.
Gaan Oom Willie Jones van Jones Masjiene se Nissan 1400 die pyp kan rook met die Quarter Mile hier in Koster? Kom ons kyk. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #KosterQuarterMile #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Oct 2023
VideoKoster Quarter Mile saam met Jones Masjiene!
Oom Willie Jones van Jones Masjiene het self 'n paar groot yster perde in sy kraal wat die manne hier kan skaam maak. Ons gesels met hom oor die Koster Quarter Mile dag. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #KosterQuarterMile #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Oct 2023
VideoJONES MASJIENE op KragDag 2023.
JONES MASJIENE op KragDag 2023. Waarmee is Willie Jones nou weer besig? www.jonesmasjiene.co.za #KragDag2023 #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023
VideoTeveel geld? Pil jou kontant saam met Jones Masjiene.
Teveel geld? Pil jou kontant saam met Jones Masjiene, dit brand makliker. En Willie Jones is ook nou heeltemal van die grid af. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Aug 2023
VideoWillie Jones vat bietjie 'n happie van die kos wat hy maak!
Daar is altyd iets interessant by Jones Masjiene. Gepraat van krag, ons gesels met Willie Jones by Nampo 2023. Kyk hierdie 2-in-1 plan wat hulle gemaak het met die diesel pilmasjien. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #pilmasjien #NAMPO2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2023
VideoJONES MASJIENE by NAMPO 2023
JONES MASJIENE by NAMPO 2023. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #JonesMasjiene #Farmspace #OnsPraatBoer
18 May 2023
VideoHoe gaan dit met Willie se Solar? En wat vat hy Nampo 2023 toe?
Hoe gaan dit met Willie van JONES MASJIENE se Solar? En wat vat hy Nampo 2023 toe? www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer #NAMPO2023
07 May 2023
VideoWaarmee is Willie besig?
Waarmee is Willie besig? #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Dec 2022
VideoKyk hoe pas 'n pilmasjien in 'n container. Willie se gat is vol.
Hoe pas 'n pilfabriek in 'n container? Willie van Jones Masjiene wys ons 'n paar nuwe goed en hierdie keer is sy gat ook vol. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pelletizer #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Nov 2022
VideoKan Husqvarna se automower op ander plekke as net in jou tuin werk?
Ons kuier by Willie Jones van Jones Masjiene en kyk hoe die Husqvarna automower in verskillende omgewings kan werk - van jou tuin tot groot grasperke. https://bit.ly/3daOj6t #Husqvarna #Automower #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Aug 2022
VideoIs jy besig om jou diere se tande te beskadig met jou voerpille?
Is jy besig om jou diere se tande te beskadig met jou voerpille? JONES MASJIENE se Willie vertel ons hoe jou voerpille moet lyk waarom die regte pille vir jou herkouers belangrik is. https://jonesmasjiene.co.za/ #FarmSpace #OnsPraatBoer #jonesmasjiene
15 Aug 2022
