22 items
VideoJBH Agri het so 'n groot reeks van toerusting by hulle stalletjie op Nampo 2026, waar begin mens?
JBH Agri het so 'n groot reeks van toerusting by hulle stalletjie op Nampo 2026, ek weet nie eers waar om te begin nie. Pieter wys my van 'n kant af wat hier is. https://jbhagri.co.za/ #JBHAgri #LandbouToerusting #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
VideoGraan pryse is nie goed nie en jy soek oplossings - stop by JBH Agri by NAMPO 2026.
Graan pryse is nie goed nie en jy soek oplossings - dan moet jy by JBH Agri by NAMPO 2026 stop. Pieter Scholtz vertel ons meer wat hulle alles vir jou op hul standplaas: A5 gaan hê. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #Trekkers #Toerusting #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Apr 2026
VideoPrakties en effektief - die perfekte kombinasie.
Prakties en effektief - die perfekte kombinasie. Wat bied die TAFE-trekker jou aan? En wat maak die Ikapa Vicar-spuitmasjien spesiaal? Neels en Bertus verduidelik. https://ikapatrading.co.za/ #Ikapa #TAFE #JBHAgri #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Mar 2026
VideoKry jou Massey Ferguson by JBH Agri!
Kry jou Massey Ferguson by JBH Agri! Hulle het 'n ander uitgangspunt, lewer uitstekende diens en gaan uit daarop om waarde tot jou boerdery toe te voeg. Kontak Rocco by 076 205 5116 vir meer inligting of besoek www.jbhagri.co.za #JBHAgri #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Feb 2026
Video'n Nuwe toetrede tot die mark - Fimaks! Hoekom het JBH Agri besluit om hierdie baler in te bring?
'n Nuwe toetrede tot die mark - Fimaks! Hoekom het JBH Agri besluit om hierdie baler in te bring en wat lê in hierdie "brand"? Rocco Botha vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026. www.jbhagri.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
VideoHoekom die Fimaks RB170 "variable chamber" baler? Zied vertel ons meer by Baler Challenge 2026.
Hoekom die Fimaks RB170 "variable chamber" baler? Zied Hachicha vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026 wat hierdie baler alles vir jou kan gee. www.jbhagri.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
VideoHoekom moet jy die Fimaks RB170-baler oorweeg? JBH Agri gaan jou wys by die Baler Challenge 2026.
Hoekom moet jy die Fimaks RB170-baler oorweeg? JBH Agri kom wys vir jou hierdie masjien 28 Januarie by die FarmSpace Baler Challenge 2026! Dit is gemaak vir doeltreffende, deurlopende en professionele baalwerk. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jan 2026
VideoHoe lyk TAFE presies en het hulle iets vir jou? R Muralli vertel ons meer by Agritechnica 2025.
Hoe lyk TAFE presies en het hulle iets vir jou? R Muralli Krishnan vertel ons meer by Agritechnica 2025. Die tye is rof partykeer so as jy in die mark is, hulle bied al vir 65 jaar die "complete solution" en weet jy is beskermd. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #TAFE #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Nov 2025
VideoWie is FiMAKS en watter waarde voeg hulle vir die boere toe? Ons hoor by Zied op Agritechnica 2025.
Wie is FiMAKS en watter waarde voeg hulle vir die boere toe? Ons hoor by Zied Hachicha op Agritechnica 2025. Of jy nou beeste wil voer, hooi baal of mis strooi, hulle het die implement vir jou. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Nov 2025
VideoHoe kan jy jou wingerde en boorde meer doeltreffend bestuur?
Hoe kan jy jou wingerde en boorde meer doeltreffend bestuur? By die FarmSpace Pro-Tour in Paarl wys Bertus Scheepers van JBH Agri die krag van die TAFE 6515 trekker, terwyl Neels Thiart van IKAPA meer vertel oor die Vicar Compact 1500 spuit. https://ikapatrading.co.za/index.php #IKAPA #JBHAgri #TAFE6515 #VicarCompact1500 #ProTourPaarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2025
VideoSukkel jy met jou kuilvoer en meng verhoudings? Kyk hierdie FiMAKS voermenger deur JBH Agri.
Sukkel jy met jou kuilvoer en meng verhoudings? Ons weet dit is 'n kuns om dit reg te kry. Zak Slabbert vertel ons meer hoe die FiMAKS voermenger verskaf deur JBH Agri sy boerdery bevoordeel het. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Voermenger #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2025
VideoWeet jy watter toerusting JBH Agri alles het op Nampo 2025?
Weet jy watter toerusting JBH Agri alles het op Nampo 2025? Hulle groep het in die afgelope paar jaar ontpop. TAFE, FiMAKS, SEM, Horsch, AgroMasz ... kom draai hier en gesels met die manne. https://jbhagri.co.za/ #JBHAgri #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
VideoJBH Agri – Die oplossing vir jou Boerdery probleme by Nampo 2025!
JBH Agri – Die oplossing vir jou Boerdery probleme by Nampo 2025! Of jy nou ’n trekker, planter, baler, voermenger of bossieslaner soek – JBH Agri het dit alles en nog meer by hul stalletjie. Kom loer in voor jy die biertent tref – jy gaan nie spyt wees nie! https://jbhagri.co.za/ #Nampo2025 #JBHAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2025
VideoMassey Ferguson - Lichtenburg
Rocco Botha - Hoekom moet jy skuif na Massey Ferguson? Brandstof! Brandstof! Brandstof! www.mflichtenburg.co.za #AGCO #MasseyFerguson #JBHAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2024
VideoMassey Ferguson Lichtenburg - Altyd 'n helpende hand
Die Massey Ferguson toer neem ons bietjie Lichtenburg toe. Rocco gesels oor JBH Agri se storie, hulle pad met Massey Ferguson. Hulle is vreeslik trots op hulle besigheid en ons stap bietjie saam hom deur. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.mflichtenburg.co.za of skakel 076 205 5116. #AGCO #MasseyFerguson #JBHAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2024
VideoJBH Agri Tapkar by die Stroper Resies 2024.
JBH Agri Tapkar by die Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.jbhagri.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #JBHAgri #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jun 2024
VideoKyk uit vir JBH Agri se 16 ton tapkar by vanjaar se Stroper Resies by Grootpan - NAMPO 2024.
Kyk uit vir JBH Agri se 16 ton tapkar by vanjaar se Stroper Resies by Grootpan - NAMPO 2024. www.jbhagri.co.za #Nampo2024 #JBHAgri #StroperResies #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
VideoJBH Agri by NAMPO 2024.
JBH Agri by NAMPO 2024. Ons gesels met Rocco Botha en Riaan Herbst oor wat JBH vir jou bring. www.jbhagri.co.za #Nampo2024 #JBHAgri #Implemente #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2024
VideoHoe voeg JBH Agri waarde toe tot jou boerdery?
Hoe voeg JBH Agri waarde toe tot jou boerdery? Ons gesels met Rocco oor waar die besigheid begin het en hoe hy jou vandag kan help met jou boerdery. https://www.jbhagri.co.za/ #JBHAgri #Implemente #farmspace #onspraatboer
08 Feb 2024
VideoOns eerste stop op die Massey Ferguson Roadtrip 2024 is by JBH Agri in Lichtenburg.
Massey Ferguson Roadtrip 2024 - Wat doen JBH Agri reg? Ons is hier in Lichtenburg. Kyk hoe indrukwekkend is hierdie handelaar. www.mflichtenburg.co.za #AGCO #MasseyFerguson #JBHAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2024
