21 items
VideoIets opwindends land 1 Julie by Agrihawk!
Iets opwindends land 1 Julie by Agrihawk! Hou hierdie spasie dop! https://www.agrihawk.africa/ #Agrihawk #DJIAgriculture #Onthulling #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jun 2026
ProductDJI Agras T50
DJI AGRAS T50 elevates drone agricultural operations to new heights. It inherits a powerful coaxial twin-rotor propulsion system and a split-type torque resistant structure for next level stability when carrying 40 kg spraying[1] or 50 kg spreading[1] payloads.\n\nDJI AGRAS T50 leverages a Dual Atomizing Spraying System, Front and Rear Phased Array Radars, and a Binocular Vision System. DJI AGRAS T50 excels across multiple scenarios, from surveying[2] to spraying and spreading, guaranteeing stable operations and steady performance.\n\n
28 Apr 2026
ProductAgras T50
The AGRAS T50 is equipped with the revolutionary Coaxial Twin Rotor design, enabling it to carry a spray load of 40kg and a spread load of 50kg (70 L).The aircraft is built in with a Dual Atomized Spraying System, DJI Terra, Active Phased array Radar and Binocular Vision. It supports multiple missions from surveying, mapping, to spraying and spreading, helping you achieve ultimate precision in your agricultural operations.
28 Apr 2026
VideoWat maak die DJI Agras T100 Drone so uniek?
Wat maak die DJI Agras T100 Drone so uniek? Ons gesels met Joshua Powell van AgriHawk, wat ons meer gaan vertel. www.agrihawk.co.za #AgriHawk #DJIDrone #FSProTour2026 #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Mar 2026
VideoHoe verskil die DJI T70 hommeltuig van die T100? Ons vind uit by Agritechnica 2025.
Hoe verskil die DJI T70 hommeltuig van die T100? Ons vind uit by Agritechnica 2025. Buiten die ander motors, die nozzle sisteem wat aangepas is en 'n 70L tenk is daar nog klomp ander veranderinge ook. Xinwen vertel ons meer. https://www.agrihawk.co.za/ #Agrihawk #DJIAgriculture #T70 #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2025
VideoDie nuwe DJI Agras T100 van AgriHawk stel ’n nuwe standaard vir presisieboerdery!
Die nuwe DJI Agras T100 van AgriHawk stel ’n nuwe standaard vir presisieboerdery! Met verstelbare druppelgroottes vanaf 50–500 mikron, ’n 30 L/H sentrifugale pomp en ’n indrukwekkende 100kg "payload" op seevlak, laat elke druppel tel – meer dekking, minder mors en maksimum resultate. www.agrihawk.co.za #AgriHawk #DJIAgriculture #AgrasT100 #Drone #Presisieboerdery #LandbouInnovasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2025
VideoDie DJI Agras T100 van Agrihawk is 'n BEAST!
Die DJI Agras T100 van Agrihawk is 'n BEAST! Met verbeteringe met die motors en batterypoorte, en 'n 41Ah battery, kan jy nie verkeerd gaan nie. www.agrihawk.co.za #Agrihawk #DJIAgriculture #AgrasT100 #AgriculturalDrones #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2025
VideoDie DJI Agras T100 van AgriHawk bring volgendevlak-tegnologie na jou plaas toe!
Die DJI Agras T100 van AgriHawk bring volgendevlak-tegnologie na jou plaas toe! Nou toegerus met ’n nuwe millimeter-wave radar, LiDAR-stelsel, nag navigasie lig, 'n kragtige 11.5 kW laaistasie en 'n DJI RC Plus afstandbeheerder om jou spuitwerk slimmer, vinniger en meer doeltreffend as ooit te maak. www.agrihawk.co.za #AgriHawk #DJIAgrasT100 #Presisieboerdery #LandbouInnovasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Oct 2025
VideoDie toekoms van presisieboerdery is hier!
Die toekoms van presisieboerdery is hier! AgriHawk stel die DJI Agras T100 bekend, waar krag, doeltreffendheid en gevorderde tegnologie saamvloei om jou boerdery na nuwe hoogtes toe te neem. www.agrihawk.co.za #AgriHawk #DJIAgrasT100 #Presisieboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Oct 2025
VideoDie DIKSTE drone by Agrihawk op Nampo Kaap 2025.
Die DIKSTE drone by Agrihawk op Nampo Kaap 2025. Die basics: 100L tenk, dit spuit 40L per minuut, 72km/uur vlugspoed, 150L strooier tenk, dit kan 100kg optel en nog meer! http://www.agrihawk.co.za/ #Agrihawk #AgrasT100 #DJI #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
VideoWatse verrassing het Agrihawk hier by Nampo Kaap 2025?
Watse verrassing het Agrihawk hier by Nampo Kaap 2025? Hulle stel 'n nuwe hommeltuig bekend, die DJI Agras T100. Kom maak 'n draai en kyk hoe lyk hierdie ding. http://www.agrihawk.co.za/ #Agrihawk #AgrasT100 #DJI #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
VideoAgriHawk het twee stelle propellers i.p.v een. Hoekom jy moet belê in die DJI T50?
AgriHawk het twee stelle propellers i.p.v een. Ons het by Pro Tour Wes-Kaap gehoor hoekom jy moet belê in die DJI T50? Vir meer inligting besoek www.agrihawk.co.za. #AgriHawk #AgriculturalDrone #DJIT50 #ProTourWesKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Sept 2025
VideoDJI T50 op die FS Pro Tour deur AgriHawk.
Wat laat die DJI Agriculture T50 drone uitstaan? AgriHawk verduidelik ons op die FS Pro Tour. https://www.agrihawk.co.za/ #AgriHawk #DjiT50Agras #ProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Apr 2025
ReelPACSys landbou hommeltuig spesialiste is gestig deur boere, vir boere.
PACSys landbou hommeltuig spesialiste is gestig deur boere, vir boere. Kom kyk hoe werk hierdie vliegmasjiene by die FarmSpace Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Bespreek jou kaartjies nou: www.farmspace-ticket.co.za | www.fsprotour.co.za #FSProTour #PACSys #DJIAgriculture #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Feb 2025
VideoMaak dit sin vir 'n boer om 'n drone te koop? - PACSys by Nampo Kaap / Cape 2024
Maak dit sin vir 'n boer om 'n drone te koop? Warren glo drones het 'n definitiewe plek op enige plaas by Nampo Kaap / Cape 2024. www.pacsys.co.za Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NAMPOKaap2024 #PACSys #360DroneSolutions #DJIAgriculture #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2024
VideoSoek jy n oplossing vir bosindringer op jou plaas?
Soek jy n oplossing vir bosindringer op jou plaas? Roelf vertel ons hoe hy die probleem opgelos het met die hulp van AgriHawk se DJI Drone. Lees oor AgriHawk en hulle dienste hier: https://farmspace.co.za/articles/are-you-looking-for-a-solution-for-bush-encroachment-on-your-farm-agrihawk-has-the-solution/ #Bosindringer #DJIDrone #AgriHawk #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Aug 2024
VideoMegan van Agrihawk gesels met ons oor die nuwe DJI Agriculture Agras T50.
Megan van Agrihawk gesels met ons oor die nuwe DJI Agriculture Agras T50. Kom kuier by hulle in Santam saal hier op NAMPO 2024. www.agrihawk.co.za #Nampo2024 #Agrihawk #DJIAgriculture #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2024
VideoWatter kwalifikasies het Agrihawk se drone vlieëniers? Megan vertel ons meer.
Watter kwalifikasies het Agrihawk se drone vlieëniers? Megan vertel ons meer oor die kwalifikasies van hulle vlieëniers en hoe hulle jou kan help. Kontak Megan vir meer inligting - 063 192 2882 | www.agrihawk.co.za #Agrihawk #DJIAgriculture #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Feb 2024
VideoWeet jy wat die AgriHawk spuit vir jou alles kan bied?
Weet jy wat die AgriHawk spuit vir jou alles kan bied? Johan Combrinck vertel ons meer. https://www.agrihawk.co.za/ #AgriHawk #DJIAgriculture #HommeltuigSpuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Feb 2024
VideoAgriHawk DJI Agriculture Drones by Balfour Hooidag 2024.
AgriHawk se DJI Agriculture Drones by Balfour Hooidag 2024. Waar pas dit in, veral in die tyd wat ons nou is? Christiaan vertel ons meer. Kontak hom by 063 697 9095 www.agrihawk.co.za #BalfourHooidag2024 #AgriHawk #DJIDrones #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2024