92 items
VideoEen volle seisoen met die Badger Eco-Till. MJ gee sy ervaring.
Een volle seisoen met die Badger Eco-Till. MJ Bruwer gee vir ons sy ervaring. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #EcoTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jun 2024
VideoIs die Badger Eco-Till sy geld werd? Die stroper het klaar gepraat, wat dink Johan en Loyd?
Is die Badger Eco-Till sy geld werd? Die stroper het klaar gepraat, wat dink Johan en Loyd van Reitz? www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #EcoTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 May 2024
VideoHoekom moet jy by Badger Agriculture stop op NAMPO 2024 hierdie jaar?
Hoekom moet jy by Badger Agriculture stop op NAMPO 2024 hierdie jaar? Hulle is ook nou oop vir agente so kom sien hulle hier. www.badgerag.co.za #NAMPO2024 #BadgerAg #Agriculture #Planters #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
VideoKan 'n Badger Eco-Till alle ry gewasse in alle omstandighede plant? Johan vertel meer.
Kan 'n Badger Eco-Till alle ry gewasse in alle omstandighede plant? Johan Nel van Reitz omgewing verduidelik hoe die planter hom hierdie seisoen gedra het en hoe hulle oeste lyk. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #EcoTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Apr 2024
VideoWat maak 'n Badger planter uniek? Ruan verduidelik op Groendag 2024 by Douglas.
Wat maak 'n Badger planter uniek? Ruan Fourie verduidelik op Groendag 2024 by Douglas. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Groendag2024 #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Apr 2024
VideoHoe lyk die koringkaf mielies wat die Badger geplant het 2 maande later?
Hoe lyk die koringkaf mielies wat die Badger geplant het 2 maande later? Ons kuier weer by MJ Bruwer. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Feb 2024
VideoSebastian is al op sy 2de Badger planter. Hoekom weer?
Sebastian is al op sy 2de Badger Agriculture planter. Hoekom weer? www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planters FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jan 2024
VideoSo, 'n Badger kan deur koringkaf plant. So baie vrae wat opkom. Gerhard antwoord.
So, 'n Badger kan deur koringkaf plant. So baie vrae wat opkom. Gerhard Bruwer verduidelik hoekom en wat hulle ervaring is. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #EcoTill #StripTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Dec 2023
VideoKyk hoe plant 'n Badger deur koringkaf. MJ wys ons.
Kyk hoe plant 'n Badger deur koringkaf. MJ Bruwer wys ons. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #StripTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Dec 2023
VideoBadger planters loop in die Wes-Transvaal ook.
Badger planters loop in die Wes-Transvaal ook. Koerie en Janco gee hul ervaring en hoekom Badger? www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planters #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Dec 2023
VideoHoe pas Badger planters by Louw se nuwe stelsel in?
Hoe pas Badger planters by Louw Engelbrecht se nuwe stelsel in? Sommer 3 op 'n slag, hoekom? www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planters #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Dec 2023
VideoKan jy 'n 2de handse Badger planter koop? Chris gee sy ervaring.
Kan jy 'n 2de handse Badger planter koop? Chris Schoonwinkel gee my sy ervaring. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Dec 2023
VideoHoe om jou buurman jaloers te maak - met Badger kan jy plant wanneer hy staan.
Hoe om jou buurman jaloers te maak - koop 'n Badger Agriculture planter dan kan jy plant wanneer hy staan. Francois Nel van Senekal wys ons hoe om deur die stof te plant. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #EcoTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Dec 2023
VideoSo lyk sojas wanneer 'n Badger Eco-Till hulle geplant het!
So lyk sojas wanneer 'n Badger Eco-Till hulle geplant het! Nico wys my hoe staan hierdie goed soos hare op 'n hond se rug. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #EcoTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Dec 2023
VideoOns weet 'n Badger Eco-Till kan deur water plant. Hoe doen hy aan die ander kant van die spektrum?
Ons weet 'n Badger Eco-Till kan deur water plant. Hoe doen hy aan die ander kant van die spektrum? Oom Jan Erasmus wys ons wat hy maak as die oppervlak vog min is. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #EcoTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Dec 2023
Video3 Badgers in 'n land! Christo van Koppies vertel ons meer hoe die Eco-Till vog delf.
3 Badgers in 'n land! Christo Engelbrecht van Koppies verduidelik hoe die Badger Eco-Till se tand die vog opbring boontoe. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planters #EcoTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Nov 2023
VideoKyk hoe kry 'n Badger planter vog. André ry saam met Carl.
Kyk hoe kry 'n Badger planter vog. Stof of nie, Carl Erasmus sit die pitte in die vog met sy Badger Agriculture planter. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Nov 2023
VideoHoekom het 'n beesboer 'n Badger Eco-Till planter gekoop?
Kobus Els is eintlik 'n beesboer. Hoekom 'n Badger Eco-Till en hoe het die planter hom hierdie seisoen gedra? www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #EcoTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Nov 2023
VideoHoekom dink Collin van ALS Farming die kunsmisplasing van die Badger is die beste?
Hoekom dink Collin van ALS Farming die kunsmisplasing van die Badger is die beste? Hy vertel hoekom hy juis hierdie rigting gegaan het en wat sy ervaring is. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #ALSFarming #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Nov 2023
VideoHoe plant 'n Eco-Till Badger in turf? Ons ry saam met Johan van Reitz.
Hoe plant 'n Eco-Till Badger in turf? Johan Nel van Reitz verduidelik hoekom juis hierdie masjien asook wat sy ervaring is. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #EcoTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Oct 2023
