92 items
VideoHoe lyk Gert van Kroonstad se Badger mielies?
Hoe lyk Gert Wessels van Kroonstad se Badger mielies? Hy vertel ons meer oor hoe die seisoen gegaan het en/of hy werklik met hierdie planters gelukkig is. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jul 2025
VideoIs jy moeg vir jou kunsmiswa wat roes? Badger Ag het nou 'n "stainless steel" opsie net vir jou!
Is jy moeg vir jou kunsmiswa wat roes? Badger Agriculture het vir jou 'n "stainless steel" opsie na die tafel toe gebring! Wouter Clarke vertel ons meer hoekom dit hierdie jaar die beste manier om jou planter vol te maak. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Kunsmiswa #StainlessSteel #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2025
VideoWat dink Japie van Badger Agriculture?
Wat dink Japie Breedt van Badger Agriculture? Hy vertel ons meer hoe hierdie Badger hom behandel het en of dit die moeite werd is. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Jun 2025
VideoWat is nuut by Badger Agriculture op Nampo 2025?
Wat is nuut by Badger Agriculture op Nampo 2025? Ruan Fourie vertel ons meer oor die 3 punt planter wat gehak is agter die trekker. www.badgerag.co.za #BadgerAgriculture #Planters #Nampo2025 #NampoApp #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
VideoKonstante 21/ha mielies met 'n Badger planter! Jan verduidelik die basics.
Konstante 21 ton hektaar mielies met 'n Badger planter! Jan verduidelik die basics. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Feb 2025
VideoDie 2024 plantseisoen is op sy rug! Wat het vir die Badger boere uitgestaan?
Die 2024 plantseisoen is op sy rug! Wat het vir die Badger Agriculture boere uitgestaan? Ons hoor by verskillende boere hoekom hulle van hierdie spesifieke planters hou. www.badger.co.za #BadgerAgriculture #Planters #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Feb 2025
VideoBadger planters vat eenvormigheid en egaligheid na 'n volgende vlak. George wys ons sy mielies!
Badger planters vat eenvormigheid en egaligheid na 'n volgende vlak. George Barnard wys ons sy mielies! www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planters #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jan 2025
VideoHoe doen die Badger Eco-Till met Jacobsdal se koringkaf? Elve vertel ons.
Hoe doen die Badger Eco-Till met Jacobsdal se koringkaf? Elve vertel ons meer. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #EcoTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Dec 2024
VideoHoe doen hierdie twee Badger planters op mielies en sojas? Gert vertel meer.
Badger kan nou nie aartappel moere plant nie, maar hoe doen hierdie twee planters op mielies en sojas? Gert Wessels gee ons sy ervaring. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planters #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Dec 2024
VideoKan 'n Badger planter deur koringkaf op turf plant? CS gee sy ervaring.
Kan 'n Badger planter deur koringkaf op turf plant? CS Neethling gee sy ervaring. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Dec 2024
VideoAJ se Badger planter plant nou nog vinniger en hy het 'n maatjie.
AJ Dippenaar se Badger planter plant nou nog vinniger en hy het 'n maatjie. Wat is sy ervaring tot dusver? www.badgerag.co.za #BadgerAg #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Dec 2024
VideoHoe vaar 'n Badger planter aan die hardegat kant van die land? Willem van Ugie vertel ons meer.
Hoe vaar 'n Badger planter aan die hardegat kant van die land? Willem de Klerk van Ugie deel sy ervaring. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Dec 2024
VideoWat is beter as 'n Badger? 2 Badgers!
Wat is beter as 'n Badger? 2 Badgers! Cobus van Zyl verduidelik hoekom hy hierdie rigting gegaan het en wat sy ervaring is. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planters #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Dec 2024
VideoWat het Andre (Jnr & Snr) van Koppies te sê oor hulle Badger Ag?
Andre en Andre van Koppies wys hoe hulle Badger ge-spec is en wat dit alles kan doen. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Dec 2024
VideoKan 'n Badger planter deur mieliereste plant? Tielman het 3 gekoop. Wat is sy gevoel?
Kan 'n Badger planter deur mieliereste plant? Tielman Nieuwoudt het 3 gekoop. Wat is sy gevoel? www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planters #NoTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Nov 2024
VideoHoe lyk 'n Badger planter na meer as 10 000 hektaar? Barend vertel meer.
Hoe lyk 'n Badger planter na meer as 10 000 hektaar? Barend Roos gee ons sy ervaring van die afgelope 3 jaar en hoekom hulle 'n nuwe Eco-Till bygekoop het. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #EcoTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Nov 2024
VideoHoe vaar 'n Badger Eco-Till in die ooste met dik klei en dik reste?
Hoe vaar 'n Badger Eco-Till in die ooste met dik klei en dik reste? Freek is amper klaar geplant, maar wat was sy ervaring? www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #EcoTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Oct 2024
VideoKan Badger se presisie tegnologie die pyp rook? Japie vertel meer.
Kan Badger Agriculture se presisie tegnologie die pyp rook? Japie Breedt, Graan SA se Sojaboer van die Jaar, vertel ons meer. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #PresisieTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Oct 2024
VideoBadger Agriculture het nou agente landswyd! Vind uit wie hulle is en hoekom 'n Badger?
Badger Agriculture het nou agente landswyd! Vind uit wie hulle is en hoekom 'n Badger? www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planters #Agents #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Oct 2024
VideoIs jy moeg vir sukkel as dit kom by beeste hanteer? Badger Livestock Equipment kan jou uitsort.
Is jy moeg vir sukkel as dit kom by beeste hanteer? Janine Vermaak vertel meer oor Badger Livestock Equipment se lyfklamp. www.badgerlivestock.co.za #BadgerLivestockEquipment #SteelFabrication #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jun 2024
