33 items
VideoDie Bokmasjien veiling regstreeks vanaf Kooperasie Kroeg & Kos.
Die Bokmasjien veiling regstreeks vanaf Kooperasie Kroeg & Kos. #AgripiecesSA #AgroMasz #BokMasjienVeiling #MeerkatOnlineAuctions #AbrahamKrielKinderhuis #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Oct 2023
VideoDie Bokmasjien veiling skop vanaand 6uur af by Kooperasie Kroeg & Kos in Potch.
Die Bokmasjien veiling skop vanaand 6uur af by Kooperasie Kroeg & Kos in Potch. Kom maak 'n draai en geniet die aand saam ons. Die katalogus is ook aanlyn by MEERKAT Online Auctions beskikbaar volg net die skakel. https://portal.meerkatonline.co.za/public/736/lot/59572 #Agripieces #AgroMasz #BokMasjienVeiling #MeerkatOnlineAuctions #AbramKrielKinderhuis #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Oct 2023
VideoDie Bokmasjien! Bie op Agripieces se limited edition Agro-Masz dis.
Die Bokmasjien! Kry jou hande op hierdie yster die 26ste Oktober 2023 by Potchefstroom Kooperasie of aanlyn op Meerkat Online Auctions. Bie nou hier: https:||portal.meerkatonline.co.za|public|736 www.agripieces.co.za #Agripieces #AgroMasz #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Oct 2023
VideoKen jy die Bokmasjien? Agripieces wys hulle limited edition Agro-Masz dis.
Ken jy die Bokmasjien? Die Bok koors loop groot. Ons is by Agripieces, hulle het 'n limited edition Agro-Masz dis. Morne vertel ons meer oor hierdie implement wat opgeveil gaan word 26 Oktober 2023 by Potchefstroom Kooperasie. www.agripieces.co.za https:||portal.meerkatonline.co.za|public|736 #Agripieces #AgroMasz #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Oct 2023
VideoAgro Masz Grizzly by Val Boeredag 2023.
Agro Masz Grizzly by Val Boeredag 2023. Ons trek hom bietjie deur, Jaco wys presies hoe dit werk. www.agripieces.co.za #AgroMasz #Grizzly #ValBoeredag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jul 2023
VideoAgro-Masz by Arlington Boeredag 2022. Meer oor hulle hoëspoeddis en grizzly
Fendt en Agro Masz wys hulle staal by Arlington Boeredag 2022. Meer oor hulle hoëspoeddis en Grizzly kombinasie implement. Besoek https://agripieces.co.za vir meer inligting. #AgriPieces #AgroMasz #ArlintongBoeredag #FarmSpace #onspraatboer
23 Jul 2022
VideoVAL Boeredag 2022 - Kyk hierdie masjiene van Agro Masz.
Andre gesels Agro Masz by die Val Boeredag 2022 en wys 'n paar punte op hierdie masjiene uit. #AgroMasz #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
13 Jul 2022
VideoAgro-Masz BT Reeks Hoëspoeddisse op Losberg Studiegroep Boeredag 2022
Jaco wys my Agro-Masz (Agri Pieces) se hoëspoeddis reeks op Losberg Studiegroep se Demodag 27 Mei 2022. Kyk hierdie mooi saadbed. #AgroMasz #FarmSpace #LosbergStudiegroep #CompactDisc
08 Jun 2022
VideoAgro-Masz Grizzly op Losberg Studiegroep se Demodag, 9 Junie 2022.
Jaco van Agro-Masz wys my hoe die Grizzly alles vir jou in een bewerking kan doen. #AgroMasz #Grizzly #OnePass #FarmSpace
31 May 2022
VideoKom kyk 'n bietjie die AGRO-MASZ produkte op Nampo 2022.
Kom kyk 'n bietjie die AGRO-MASZ produkte op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3sDaM3c #AgriPieces #AgroMasz #NAMPO2022 #FarmSpace
16 May 2022
VideoAgripieces bring die Agro Masz implemente na Nampo Oesdag 2022 toe.
Agripieses bring vir julle die Agro Masz implemente van Poland af. Kom kyk gerus na hul hoë gehaalte implemente op Nampo Oesdag 2022. #Agripieces #AgroMasz #Nampo2022 #FarmSpace
09 May 2022
VideoBalfour Hooidag 2020 - Agro-Masz
Agro-Masz discusses some of their equipment at Balfour Hooidag 2020. #BalfourHooidag2020 #farmboek #AgroMasz
22 Jan 2020
VideoVAL Boeredag 2019 - Landini Landpower 2, 7 Series with Agromasz
VAL Farmers' Day 2019 demonstrations and we look at Landini's new Landpower 2 Series as well as their 7 Series tractors. Hitched on the back we have a Runner30 Chisel Plough as well as the BT40 High-Speed Disc Harrow #landini #agromasz #farmboek This video was made possible by FNB Business, Pioneer Seed SA and the Morgan Nissan Group.
06 Jul 2019