38 items
VideoHoe lyk Agricol se winter graan pakkie?
Hoe lyk Agricol se winter graan pakkie? Werner vertel ons meer oor die verskillende grane wat hulle in die winter plant. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #Wintergraan #AgricolGroendag #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jun 2026
VideoWatter kultivars het Agricol en wat is in die pyplyn?
Watter kultivars het Agricol en wat is in die pyplyn? Christopher vertel ons meer oor die belangrike fase van mielies. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #Mielies #Kultivar #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2026
VideoHoekom plant Agricol canola in Potchefstroom?
Hoekom plant Agricol canola in Potchefstroom? Henk vertel ons meer oor hoekom hulle die proewe geplant het. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #Canola #Proewe #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Jun 2026
VideoWat het Agricol als vir jou in hulle pakkie?
Wat het Agricol als vir jou in hulle pakkie? Joubert vertel ons meer oor sonneblomme plant. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #Sonneblomme #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
VideoWil jy jou diere soetkos gee? Morné van Agricol vertel meer oor hulle sorghum gewasse.
Wil jy jou diere soetkos gee? Morné Venter van Agricol vertel ons meer oor hulle sorghum gewasse - nou weet jy ook watter een dié regte een is om vir weiding te plant. www.agricol.co.za #Agricol #Sorghum #Gewasse #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 May 2026
ReelWeet jy wat om te verwag van Agricol se Groendag die 21ste April?
Weet jy wat om te verwag van Agricol se Groendag die 21ste April? Morné Venter vertel ons meer oor die dag en hoekom jy daar moet wees. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #AgricolGroendag #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Apr 2026
VideoHoekom is die Is Tordo 'n kultivar wat jy na kan kyk?
Hoekom is die Is Tordo 'n kultivar wat jy na kan kyk? Gerrit Klok van Agricol vertel ons meer oor die kultivar net buite Hopetown. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #IsTordo #Kultivar #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Feb 2026
VideoWat is die waarde wat jy kry van Agricol se Don Mario Is Tordo Koring?
Wat is die waarde wat jy kry van Agricol se Don Mario Is Tordo Koring? Hannes vertel ons meer. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #DonMarionIsTurdo #Koring #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Dec 2025
VideoIs jy opsoek na sonneblom kultivars?
Is jy opsoek na sonneblom kultivars? Dandré vertel ons meer oor hulle sonneblom proewe by die Agricol Groendag. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #AgricolGroendag #Sonneblomme #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Nov 2025
VideoHoe help Agricol jou om op 'n goeie produksie vlak te kom?
Hoe help Agricol jou om op 'n goeie produksie vlak te kom? Ernst vertel ons meer se ervaring met Sonneblomme. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #Sonneblom #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Nov 2025
VideoWat kan jy verwag van Agricol se soja's?
Wat kan jy verwag van Agricol se soja's? Greyling vertel ons meer oor sy ervaring met die produk in Makwassie. www.agricol.co.za/ #Agricol #Soja's #Makwasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Nov 2025
VideoWat is belangrik met Canola plant? Hoor wat Agricol sê by Nampo Kaap 2025
Wat is belangrik met Canola plant? Hoor wat Agricol sê by Nampo Kaap 2025. Oom Jan vertel ons oor die verskillende kultivar keuses, siektes wat voorkom kan word, pesbeheer en hoe bestuiwing werk. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #Canola #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Oct 2025
VideoKan jy cover crops tussen mielies plant en watter reels moet jy volg?
Kan jy cover crops tussen mielies plant en watter reels moet jy volg? Dawie vertel ons meer oor die moet en moenies van cover crops plant. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #CoverCrops #Mielies #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Sept 2025
VideoWat is belangrik met canola plant? Hoor wat Agricol sê by Nampo Kaap 2025.
Wat is belangrik met Canola plant? Hoor wat Agricol sê by Nampo Kaap 2025. Oom Jan vertel ons oor die verskillende kultivar keuses, siektes wat voorkom kan word, pesbeheer en hoe bestuiwing werk. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #Canola #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
VideoVoerradyse op die Agricol Groendag 2025.
Voerradyse op die Agricol Groendag. Morné Venter vertel ons meer. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #AgricolGroendag #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2025
VideoWil jy weet waar pas Agricol se klein grane in jou boerdery in?
Wil jy weet waar pas Agricol se klein grane in jou boerdery in? Carinus Fourie vertel ons meer by die Agricol Groendag. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #KlienGrane #AgricolGroendag #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jun 2025
VideoDo you want to know more about tempred grasses?
Do you want to know more about tempred grasses? Damien Levin from Agricol tell us more about which grass is going to be the best for you at the Agricol Groendag. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #TempredGrasses #AgricolGroendag #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jun 2025
VideoWatter kultivars het Agricol alles vir jou en hoe pas dit in jou boerdery in?
Watter kultivars het Agricol alles vir jou en hoe pas dit in jou boerdery in? Henk Crafford vertel ons meer by die Agricol Groendag. https://www.agricol.co.za/ Vir meer informasie: https://farmspace.co.za/articles/lusern-in-suid-afrika-n-volledige-praktiese-en-tegniese-gids-vir-moderne-produsente/ #Agricol #AgricolGroendag #Kultivar #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 May 2025
VideoKan jy cover crops tussen mielies plant?
Kan jy cover crops tussen mielies plant? Dawie vertel ons meer oor die proewe wat hulle doen en die effek wat dit het by die Agricol Groendag. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #AgricolGroendag #CoverCrops #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 May 2025
VideoWil jy meer weet van Somer grasse en peulgewasse?
Wil jy meer weet van Somer grasse en peulgewasse? Willem Labuschagne van Agricol vertel ons meer by die Agricol Groendag 2025. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #SomerGrasse #PeulGewasse #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 May 2025
