Videos
Tips, tech demos, and farmer stories from across the continent.
Showing:#hoëspoeddis×

6:23

Is jy opsoek na 'n klein Bok.I? Hendri vertel ons meer.
Bok Implemente

8:10

Wat laat die Bok.I 12m hoëspoeddis uitstaan? Hendri vertel meer.
Bok Implemente

12:52

Soek jy 'n wye hoëspoeddis?
Horsch

0:44

Die Ilgi Atego hoëspoeddis bring spoed en krag na jou boerdery toe!
Ilgi

10:11

Sukkel jy met onkruid en is jy raadop? Bok.I het die antwoord. Rennie vertel meer.
Bok Implemente

4:36

Hoekom het Evert Kleynhans op Bok.I besluit?
Bok Implemente

8:31

Wat is Jannie se indrukke met Bok.I se 8m hoëspoeddis?
Bok Implemente

4:09

Hoe stel jy 'n hoëspoed sleepdis in? Hendri van Bok.I wys hoe.
Bok Implemente

6:06

Soek jy 'n baie wye hoëspoeddis? Bok.I kan jou help.
Bok Implemente

10:25

Bok.I se 6 meter hoëspoeddis het 'n facelift gekry! Hendri vertel meer.
Bok Implemente

2:54

'n 24 duim Buffalo Hoëspoeddis by OVK Clocolan. Pedro vertel wat jy in hierdie masjien kry!
BUFFALO

5:21

Case IH Speed-Tiller hoëspoeddis, waar spoed en presisie ontmoet!
Case IH

4:23

Is jy in die mark vir 'n Agripieces Buffalo hoëspoeddis? Hulle het ook 'n special wat nou hardloop!
BUFFALO

9:15

'n Ordentlike, dik, wye Bok.I 10m hoëspoeddis.
Bok Implemente

6:12

Hoekom is die Ilgi hoëspoeddis die moeite werd en waar pas dit in jou boeredery?
Ilgi

10:46

Wat dink Danie van Bok.I se nuwe hoëspoeddis? Hy vertel ons.
Bok Implemente

6:15

Hoe stel jy 'n 3-punt hoëspoed dis in? Hendri van Bok.I vertel meer.
Bok Implemente

7:26

Wat is nuut aan Bok.I se hoëspoeddis? Hendri vertel meer.
Bok Implemente

16:07

Hoekom en waar gebruik jy 'n hoëspoeddis?
Bok Implemente

5:27

Beste rand per meter hoëspoeddis op die mark deur Bok Implemente. Hendri vertel hoekom.
Bok Implemente

4:12

Wat is Johan Nel se ervaring met Bok Implemente se hoëspoeddis.
Bok Implemente

7:23

Hoe werk 'n 12m hoëspoeddis? Hendri van Bok Implemente vertel ons meer.
Bok Implemente