Videos
Tips, tech demos, and farmer stories from across the continent.
Showing:#onspraatboer×

5:01
F
Hoekom is Nampo Alfa 'n praktiese ekspo vir die uitstallers?
Farmspace

2:19
F
Die Kyknet Buite Expo 2024 was 'n reuse sukses!
Farmspace

13:20
F
Hoe pas die Monosem Quad-Max planter in Hanco hulle se boerdery in?
Farmspace

4:28
F
Diens diens diens = Tydsbesparing vir die boer = Waardetoevoeging
Farmspace

0:36
F
Moenie nog 'n app aflaai vir Nampo Alfa 2024 nie. Update net die huidige Nampo app.
Farmspace

13:17

Kan Badger se presisie tegnologie die pyp rook? Japie vertel meer.
Badger

2:28
F
As jy 'n veeboer is, hoekom moet jy by Nampo Alfa 2024 'n draai maak?
Farmspace

10:20
F
Waar pas 'n spuit drone in jou boerdery in? Jeandré van PACSys vertel meer.
Farmspace

3:18
F
Hoe kan Andre Kock en Seun jou help as jy jou veiling wil bemark?
Farmspace

4:53

Soek jy 'n Tal-Tec Dam Cruiser?
Tal-Tec

10:09

Hoekom is 'n Case IH Early Riser definitief 'n opsie as jy in 'n planter belangstel?
Case IH

2:03

Al ooit gehoor van spuite wat 'n hindernisbaan moet doen? Kom kyk by Nampo Afla 2024.
Massey Ferguson

0:20
F
Spuit Demodag met trots gebring aan julle deur Syngenta op Nampo Alfa 2024.
Farmspace

1:46
F
Nampo Alfa 2024 is om die draai. Is jy reg vir die een?
Farmspace

11:02

Daar is net een trekker wat 'n verband van 'n plaas af kan trek en dit is 'n Valtra!
Valtra

2:40
F
Kom kuier saam met die welbekende Adam Tas by Nampo Alfa 2024!
Farmspace

1:04
F
Watter spuit gaan die hindernis baan oorwin?
Farmspace

6:47
F
Gif is duur. Moenie strepe spuit nie. Sien elke nozzle as jy spuit in die aand.
Farmspace

0:46

Soek jy 'n dik lekker koppie koffie in Kroonstad/Klerksdorp?
Horsch

7:19
F
Is jy opsoek na 'n een kan oplossing?
Farmspace

8:16
F
Wat het Jacques van VS Agri se NutriBio te sê? Hy vertel meer.
Farmspace

17:32

Hoe voeg Bok.I se inline ripper waarde toe tot Danie se boerdery? Hy vertel meer.
Bok Implemente

7:18
F
Die oudste suiwer beesras in die wêreld.
Farmspace

7:59

Badger Agriculture het nou agente landswyd! Vind uit wie hulle is en hoekom 'n Badger?
Badger