Videos
Tips, tech demos, and farmer stories from across the continent.
Showing:#agritechnica2025×

16:30

Waarna moet jy kyk as jy n drone koop?
XAG

8:56
Is jy moeg om te sukkel om uit te vind waar jou pivot is?
Agritech

21:50
Wat is die nuwe goed wat Precision Planting beskikbaar het?
Agritech

5:03
Hoe werk dit nou dat twee presisie maatskappye saam werk?
Agritech

10:30
Het jy sonpanele wat vuil is? Kärcher het 'n "awesome" antwoord vir jou.
Agritech

11:39

Hoe robust is XAG as 'n drone?
XAG

11:54
Hoekom is die EA Vision drone dalk net dié een vir jou? James vertel meer.
Agritech

19:32
Wat kan Inttrac Trading als vir jou bied?
Agritech

9:18
Is die Mascar baler iets waarna jy kan kyk? Marco vertel meer.
Agritech

6:38
Soek jy parte of wiele vir jou "name brand" toerusting? Morné van Metal Events vertel meer.
Agritech

19:22

Die geheim van lusern is om saggies te werk.
ROC

14:55
Wat kan jy verwag van Agro-Masz se nuwe Fox vir saadbedvoorbereiding? Morné vertel meer.
AGRO-MASZ

17:42
Hoe kan jy verseker dat jou saad op die regte plek in die grond gesit word? Deur Ag Leader.
Agritech

8:14
Aartappel boere! Jy kan nou jou opbrengs meet met nuwe tegnologie van Joined Specialised Farming.
Agritech

9:55
Verskillende stroper tafels hier by Agritechnica 2025. Kom ek wys julle.
Agritech

10:26
Hoe kan jy presies bepaal hoeveel pitte jy op die grond agterlos? Bushel Plus het die antwoord.
Agritech

9:09
Hoe maak jy die materiaal op jou grond fyn? Saphir het vir jou 'n oplossing.
Agritech

11:14
Wat is op Ilgi se uitstalling hier by Agritechnica 2025?
Agritech

11:12

Wil jy wyer sny as wat jy stroop? 'n 14.5 meter Kuhn snyer by AgriTechnica 2025.
KUHN

15:58
Could the Väderstad Tempo L planter be the one that takes your farm to the next level?
Agritech

7:50
Agritechnica 2025 stel beslis nie teleur nie! 'n 'All-in-one' masjien wat amper alles kan doen.
Agritech

18:02

Carel Steyn vertel vir ons wat alles op Krone se stalletjie aangaan by AgriTechnica.
Krone

36:55

Is jy onseker oor watter ry wydtes om te plant? Charl van Horsch vertel meer.
Horsch

16:08
Soek jy iets wat hardegat is en die werk kan doen? Maak seker jy kyk na Kubota.
Agritech
Page 1 of 2Next →