0:37
F
FarmspaceWil jy weet watter ding met oggers jou mielies die beste gaan uitgooi?
Wil jy weet watter ding met oggers jou mielies die beste gaan uitgooi? Maak seker jy mis nie Losberg Studiegroep se Demodag, 27 Mei 2026, nie! Kontak Jan by 072 203 4689 vir meer inligting. https://www.facebook.com/p/Losberg-StudieGroep-100082015702878/ #LosbergStudieGroep #Demodag #Tapkarre #Toerusting #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer











