10:46
FarmspaceWil jy tussen jou rye plant? Valtrac het 'n APV planter wat van toepassing is op dekgewasse.
Wil jy tussen jou rye plant? Valtrac het 'n APV planter wat van toepassing is op dekgewasse. - Nampo 2026. Oom Wynn gee ons 'n oorsig van die planter en verduidelik hoekom hy die planter gebou het. www.valtrac.co.za #ValtracSA #APVPlanter #Dekgewasse #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer











