FarmspaceWil jy 'n ding goed in die grond insny? Kyk hoe werk 'n 9.5m Buffalo Tyson van Agripieces.
Wil jy 'n ding goed in die grond insny? Kyk hoe werk 'n 9.5m Buffalo Tyson! Speedy Jooste van Agripieces vertel ons meer waar dit in jou boerdery gaan inpas. Effektief en ordentlik met spoed! www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer











