5:10
F
FarmspaceWil jy boer met 'n unieke skaapras? - Nampo 2026
Wil jy boer met 'n unieke skaapras? Wimpie Rossouw vertel ons meer oor Ile de France ras, vleis en wat die skaap so uniek maak hier by Nampo 2026! Kom kuier gerus by hul stalletjie nr. 8 (Skaapkompleks) vir enige navrae, advies en meer oor die Ile de France ras. www.iledefrance.co.za #IledeFrance #NAMPO2026 #Skaapboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer











