13:32
FarmspaceWatse trein-bedryf het Jones Masjiene hier op Nampo 2026?
Watse trein-bedryf het Jones Masjiene hier op Nampo 2026? Willie Jones wys ons hoe werk sy nuwe baal verwerking kontrepsie wat hulle hier aanmekaar geslaan het. https://jonesmasjiene.co.za/ #JonesMasjiene #BaalVerwerking #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer











