FarmspaceWat gaan NIK vir julle hê by Nampo 2026?
Wat gaan NIK vir julle hê by Nampo 2026? Rovan vertel ons meer oor die XAG drones wat hulle by Nampo gaan demo so wel as die XAG R200 Rover. Maak seker jy maak n draai by hulle stand van die 12de tot die 15de Mei 2026. nik.co.za #NIK #XAGP100Pro #XAGP150MAX #XAGR200Rover #Nampo2026 #FarmSpace #OnspraatBoer











