10:12
F
FarmspaceOns kuier saam met OVK by Jurie en gesels oor die wolbedryf, sy skape en hoe hy dinge benader.
Tinus het net buite Noupoort met 'n OVK kliënt, Jurie, gesels oor die wolbedryf, sy skape en hoe hy dinge op sy plaas benader. #OVKWoltoer2022 #Skaapboer #Skeertyd #FarmSpace











