3:09
F
FarmspaceOns is vandag by die 20ste Molopo Ile de France veiling met buite Vryburg.
Ons is vandag by die 20ste Molopo Ile de France veiling met buite Vryburg. Met 45 Ramme en 50 ooie is hier meer as genoeg IDF. Daar is ook 100 kommersiele IDF X dorpers. Besoek SwiftVee as jy dit nie kan maak nie. #20steMolopoIleDeFranceVeiling #IleDeFrance #Dorpers #FarmSpace #OnsPraatBoer











