8:23
F
FarmspaceOns het gaan inloer by die ontvang- en hanteringsfasiliteit van OVK om te hoor hoe als daar verloop.
Ons het gaan inloer by die ontvangs- en hanteringsfasiliteit van OVK, ons gesels met Jacques om te hoor wat sy rol is, wat hy als doen en hoe als daar verloop. #OVKWoltoer2022 #FarmSpace











