3:09
F
Farmspace'n Suksesvolle Nampo 2026 agter die rug.
'n Suksesvolle Nampo 2026 agter die rug. Hier was baie interessante dinge wat ons gesien het en geleer het. Baie dankie aan al ons kliente, ons ondersteuners en ons kykers. Sonder julle sou Nampo nie so groot sukses gewees het nie. Sien julle by Nampo 2027! #Nampo2026 #Sukses #FarmSpace #OnsPraatBoer











