10:11
FarmspaceKort jy iets wat vir jou vloei gaan reguleer? JP van HYDAC vertel meer oor hul PSRP10W-01 valve.
Kyk jy na presisie-boerdery tegnologie - jy wil jou ou goed nuut maak en wat jy kort is wat vir jou vloei gaan reguleer? JP Lamont van HYDAC vertel ons meer oor hulle PSRP10W-01 valve. Alles op jou plaas wat hardloop/beweeg en die moeite werd is werk met hidroulika so as jy weer enigiets soos dit soek kontak hulle by 087 163 5000 of stuur 'n epos na agri@hydac.com. www.hydac.com/en-za/ #HYDAC #Valve #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer











