F
FarmspaceIs jou gif kanne besig om op te hoop?
Is jou gif kanne besig om op te hoop? Ons het saam met Phillip van Die Gifkan Man op Nampo bietjie met 'n paar boere gesels om te hoor wat hulle met hul ou gif kanne maak. https://www.facebook.com/p/Die-Gifkan-Man-61587206407599/ Vir meer inligting kontak gerus vir Phillip van Die Gifkan Man - 082 719 2925 #DieGifkanMan #Nampo2026 #GifKan #FarmSpace #OnsPraatBoer











