3:36
F
FarmspaceHoeveel tyd mors jy deur jou werkswinkel met 'n gewone besem te vee?
Hoeveel tyd mors jy deur jou werkswinkel met 'n gewone besem te vee? Werner Jacobs van Kärcher wys ons die KM 8100 petrol-sweeper en verduidelik waarom hierdie masjien – ook beskikbaar in ’n batteryweergawe – ’n slim toevoeging vir jou fabriek of plaas kan wees. Kontak Werner by 079 511 1085 of besoek www.kaercher.com/za/ vir meer inligting. #KärcherSuidAfrika #Sweeper #IndustrialCleaning #FarmSpace #OnsPraatBoer











