6:06
FarmspaceHoekom moet jy die trekker bestuur as 'n "autosteer" dit vir jou kan doen?
Hoekom moet jy die trekker bestuur as 'n "autosteer" dit vir jou kan doen? Joined Specialised Farming het 'n lekker aanbieding op Nampo 2026. Hulle FJDynamics "autosteer" produkte is van die beste wat jy kan kry op die mark.https://www.jsfsoilimprovement.co.za/ #JSF #FJDynamics #Autosteer #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer











