7:15
F
FarmspaceHoekom is JSF se spesialiteit grondbewerking iets om te oorweeg vir jou grond? - Nampo 2026.
Hoekom is Joined Specialised Farming se spesialiteit grondbewerking iets om te oorweeg vir jou grond? Kom vind uit op Nampo 2026. Hulle fokus baie op presisieboerdery veral as dit kom by grond vrugbaarheid en beter oeste. https://www.jsfsoilimprovement.co.za/ #JSF #Presisieboerdery #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer











