1:17
F
FarmspaceHoekom Chrissiesmeer Studiegroep Boeredag?
Hoekom Chrissiesmeer Studiegroep Boeredag? Kom kyk die 4de Maart en luister gerus na die hooggekendes wat vir jou bietjie meer kan vertel oor boerdery. π Navrae: Gerrie Schoeman β 084 600 0695 Moenie dit misloop nie β sien jou daar! #ChrissiesmeerStudiegroep #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer











