FarmspaceHoe weet jy of die kunsmis op die punt of middel van jou planter dieselfde is? JWL het die antwoord.
Jy het 'n wye planter, maar jy weet nie of die kunsmis op die punt of in die middel dieselfde is nie? Nou kan jy weet! Werner Nel van JWL vertel ons hoe hulle hierdie probleem opgelos het in terme van kunsmisplasing deur J.Assy en dan kyk ons na die Equalizer 12-ry planter. www.jwl.co.za #JWL #JAssy #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer











