11:46
FarmspaceHoe maak jy om inline te rip as jou grond te diep of vlak is? Thero van Stark Fabrications vertel.
Jy wil inline rip, maar jy sit met die volgende probleem - jy het grond wat diep is of jy het grond wat vlak is... So hoe maak jy? Stark Fabrications het vir jou hierdie probleem amper uitgesort. Thero Scheün vertel meer. www.starkfabrications.co.za #StarkFabrications #InlineRipper #Implements #FarmSpace #OnsPraatBoer











