FarmspaceHoe maak jy as die grond liggies wil bewerk? Stark het vir jou 'n oplossing! Thero verduidelik...
Hoe maak jy as die grond liggies wil bewerk? Want eintlik wag jy eers vir Augustus met die winde om verby te kom veral as jy sand het... Stark Fabrications het vir jou 'n oplossing! Thero Scheün verduidelik vir ons hoe hulle 'ry-ripper' werk. www.starkfabrications.co.za #StarkFabrications #Ripper #FarmSpace #OnsPraatBoer











