FarmspaceHoe lyk die toekoms van meganisasie? Doen meer met dieselfde trekker! Stop by Valtrac op NAMPO 2026.
Hoe lyk die toekoms van meganisasie? Jy gaan meer moet doen met dieselfde trekker! Devin Dedwith van Valtrac vat ons deur die reeks Valtra trekkers wat hier by NAMPO 2026 staan. www.valtrac.co.za #ValtracSA #VALTRA #Trekkers #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer











