5:33
F
FarmspaceHoe lyk AgTech@NWK se nuwe tegnologiesentrum?
Hoe lyk AgTech@NWK se nuwe tegnologiesentrum? 'n Volle toegeruste werkswinkel, tegniese ondersteuning en 'n klein huisie vol parte. Wat meer wil jy hê?! https://agtech.nwk.co.za/ Kom maak n draai en sien self wat moontlik is. #Agtech@NWK #PresisieBoerdery #BoerderyInnovasie #FarmSpace #OnsPraatBoer











