3:45
F
FarmspaceHoe kry jy daardie stroper of trekker wat jy gekoop het op die plaas? Miller Lowbed Services.
Hoe kry jy daardie stroper, trekker of masjien wat jy gekoop het op die plaas? Miller Lowbed Services is die antwoord. Gary Miller vertel ons meer oor hoe hulle besigheid werk en hoe jy ekonomies goed kan skuif. www.millerlowbeds.co.za #MillerLowbedServices #FarmSpace #OnsPraatBoer











