6:55
F
FarmspaceFoton het hulle nuwe Miler trokkie bekend gestel hier op Nampo 2026.
Foton het hulle nuwe Miler trokkie bekend gestel hier op Nampo 2026. Hierdie is die perfekte klein, kompakte en effektiewe voertuig wat nie jou bankrekening gaan breek nie. https://fotonsa.co.za/ #FotonSA #Miler #Trokkie #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer











