F
FarmspaceFamilieboere vorm die ruggraat van Suid-Afrikaanse landbou.
Familieboere vorm die ruggraat van Suid-Afrikaanse landbou. Theo van Saai vertel hoe die organisasie boere ondersteun, saamwerk met inisiatiewe soos Lamb Champs, en wat ons kan doen om die verspreiding van BKS te beperk. https://www.saai.org/ https://www.lambchamps.co.za/ #SAAI #LambChamps #BKS #FarmSpace #OnsPraatBoer











