7:38
FarmspaceDie wydste dis op Nampo 2026 kry jy by Bok Implemente.
Die wydste dis op Nampo 2026 kry jy by Bok Implemente. Hulle moes hierdie 14m implement opvou omdat dit te groot is om op die stand te pas. www.boki.co.za #BokImplemente #Grondbewerking #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer











