3:13
F
FarmspaceDie OVK 2022 woltoer het vandag saam met FarmSpace afgeskop. Christel vertel wat ons kan verwag.
Die OVK 2022 woltoer het vandag saam met FarmSpace afgeskop. Christel Basson vertel ons 'n bietjie meer oor hoekom ons hierdie toer doen, hoe alles gaan werk en waarna jy kan uitsien. #OVKWoltoer2022 #FarmSpace











